House Of Joy
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboomstraat 25, Eden Park, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House Of Joy is in Eden Park en word omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir sakereisigers sowel as vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige kamers, albei met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer bied bykomende geriewe soos 'n kombuisie, TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area, en veilige parkeerplek word regdeur die verblyftydperk voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Cape Gate Winkelsentrum net 4 km ver, terwyl Sonstraaldam 5,9 km ver is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petro Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Kokerboomstraat 25, Eden Park, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink House Of Joy het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboomstraat 25, Eden Park, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap