Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula House of the Rising Sun - CH12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandler-singel 12, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula House of the Rising Sun - CH12 is 'n modern geboude selfsorghuis wat in die Pezula Gholflandgoed in Knysna geleë is. Die eiendom bied slaapplek aan 8 persone en spog met skilderagtige uitsigte oor die landgoed.

Hierdie ruim vakansiehuis beskik oor 2 vlakke, bestaande uit 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en elke kamer beskik oor 'n en suite-bad of stort of albei. Die oopplan, volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook.

Die kombuis lei na 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea spog met 'n dubbelsydige kaggel en lei na 'n stoep met 'n draagbare braaigeriewe en 'n buite-eettafel. Die stoep het trappies wat na die swembad lei. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, 'n tennisbaan in die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Chandler-singel 12, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula House of the Rising Sun - CH12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandler-singel 12, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtu22QCpCrNLzInGgkJDnvW0JK4rbvNlWGlJUZgEO0fKGi7cwYD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Chandler Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06539 23.09068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang