Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of Tranquility

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brittlewood-keerom 16, Port Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

House of Tranquility is 'n pragtige vakansievilla in die hartjie van Port Zimbali in Ballito en spog met 'n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan en welige landskap. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie en vriende, aangesien dit toegang tot kampioenskapgholfbane bied.

Dié villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met 5 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en langs die kombuis is daar 'n TV-kamer wat na 'n lieflike stoep met 'n swembad lei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n kuierarea met 'n kroeg en 'n sitarea. Op die onderste verdieping is daar nog 'n sitarea met gemaklike sitplek wat na 'n onderdakstoep lei. Die kombuis lei na 'n houtdek met 'n buite-etenstafel en gemaklike meubels waar gaste lekker kan ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Brittlewood-keerom 16, Port Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 9 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brittlewood-keerom 16, Port Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd73adee34efd0c1baae98d2e999b709d8e9a7fb5bdc877c1efadaabdc10529c7059810c920ff3f0117c8b1ac86dc602e5c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 800 per nag (plek vir 10) 16 Brittlewood Close Port Zimbali 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -29.559674291131 31.19136792527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang