Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Blyde

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Joaquim D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beautiful views and amazing accommodation. Beautiful views, amazing accommodation and a perfect hostess. Christine welcomed us with the typical South African "gasvryheid" that made our stay feel like we were at home. Highly recommended to any tourist in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Enjoyed it tremendously! Christine and Morny are the most wonderful and friendly hosts. So glad to have met them - "ons dam se ganse'. It's such a beautiful place - so good for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Rustigheid met die mooiste uitsig. Baie lekker plek, gestap, geswem en tyd saam die gesin gespandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wicus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Sien sterre. Wonderlike bestemming teen die Blyderivier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
House on Blyde
Wicus en sy familie was maklike en wonderlike gaste om te huisves. Hulle het so mooi na ons huis gekyk en is enige tyd weer welkom.

Maritsa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Wonderlike, rustige plek langs die rivier. Ons is baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Daar was selfs 'n paar goedjies in die yskas wat ons kon geniet. Dis 'n wonderlike, netjiese plek met al die geriewe wat jy nodig het en 'n uitsig soos min. Dankie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ongelooflike ligging met mooiste natuurskoon. Aandag aan detail om gaste se verblyf heerlik te maak. Christine en Morny se gasvryheid is uit die boonste rakke. Ons het baie wellom gevoel, gemaklik gebly en al die geriewe goed benut. Klein goedjies soos ekstra handdoeke, tee/koffie & beskuit asook ontbyt vir die eerste oggend het ons baie beïndruk. Dankie vir 'n heerlike week by House on Blyde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
House on Blyde
Marinda en haar familie was wonderlike gaste om te huisves. Vriendelike en gemaklike mense. Was maklik om met haar te kommunikeer en hulle het ons huis pynlik netjies gelos. Dankie Marinda en familie. Ons wag vir julle volgende kuier.

Ronald K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2021

Gemaklike inrigting en pragtige omgewing om te verken. Rustige sekuriteitsarea waar mens waarlik kan ontspan met 'n uitsig op die rivier. Inrigting en voorsienings in die woning is uitmuntend. Die feit dat daaglikse benodighede voorhande is help vir die een of twee items wat mens dalk vergeet het om saam te neem. Bykomende inligting van ons gasvrou (woonagtig op die perseel langsaan) het die nodige besienswaardighede in die omgewing toegelig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
House on Blyde
Dankie Ronald. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Dankie vir die bedagsaamheid en dat julle ons huis behandel het asof dit julle eie was. Ons sien uit om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 64, Blyderivier Botaniese Reservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fa0a2b7197f5f7168d23315f3c177f0174e5d7b60458acbe0c53277fcfb5529a3d92b8f4b2317a5b5469cfa12b17428b860?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Lot 64 Blyde River Botanical Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513928 30.830762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang