Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House On Plein

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Terrance F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alle eetplekke is binne loop afstand. Was 'n goeie nagrus, baie veilig en naby baie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Biancke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker vir 'n vinnige kuier. Geen klagtes. Baie nice. Skoon plek, net vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie rustig, netjies en goeie waarde vir geld. Vriendelike diens, veilige. mooi area, binne loop afstand van die sakesentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Rustig. Baie rustig. Het my tydjie daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Diane K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Wonderful. Besides the weather, we enjoyed our stay. The only issue is that there were no light bulbs in the bedside lamps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
House On Plein
Dankie Diane

Nico S
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2024

Voldoende. Het net 'n bed gesoek. Net geslaap. Lekker stil.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riana D
1 nag
3.0
Aug 2024

Niks lekker nie. Gedeelte toilet en stort was nie skoon nie. Die kombuis was vol vuil skottelgoed. My voertuig het in die straat gestaan. Ek het nie 'n sleutel gekry vir die secure parking nie. Die parkering is op 'n ander perseel en word met 'n slot en ketting gesluit.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
House On Plein
Hi Riana. Jy is 'n paar keer geprompt om vir slegs R50 meer 'n dubbelbed en-suite badkamer te kry en jy het dit geweier. Jy het verkies om in die kamer te bly wat 'n dorm badkamer deel. Die parkering is op die huis se eiendom, maar die ingang is wel van die agterkant. Slot en sleutel is ons voorkeur en elke kamer sleutel het 'n heksleutel. Dankie vir jou ondersteuning.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Phillip C
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Donker, spookagtig, raserig, muf. Geensins 'n aangename opsie nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OGQzNWEwLTM4YjAtNDdjOC1iMTU5LTg0YmRmZGViZGRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 3 Zeederbergplein Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.744483 18.961478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang