Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House On Plein

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 52 resensies vir House On Plein
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.2/5
Terrance F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance F

Alle eetplekke is binne loop afstand.

Was 'n goeie nagrus, baie veilig en naby baie geriewe.

Biancke L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biancke L

Baie lekker vir 'n vinnige kuier. Geen klagtes.

Baie nice. Skoon plek, net vriendelike personeel.

Lindsay V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V

Baie rustig, netjies en goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens, veilige. mooi area, binne loop afstand van die sakesentrum.

Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V

Rustig.

Baie rustig. Het my tydjie daar geniet.

Diane K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane K

Wonderful.

Besides the weather, we enjoyed our stay. The only issue is that there were no light bulbs in the bedside lamps.

House On Plein se terugvoer

Dankie Diane

House On Plein
Nico S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S

Voldoende. Het net 'n bed gesoek.

Net geslaap. Lekker stil.

Riana D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Niks lekker nie.

Gedeelte toilet en stort was nie skoon nie. Die kombuis was vol vuil skottelgoed. My voertuig het in die straat gestaan. Ek het nie 'n sleutel gekry vir die secure parking nie. Die parkering is op 'n ander perseel en word met 'n slot en ketting gesluit.

House On Plein se terugvoer

Hi Riana. Jy is 'n paar keer geprompt om vir slegs R50 meer 'n dubbelbed en-suite badkamer te kry en jy het dit geweier. Jy het verkies om in die kamer te bly wat 'n dorm badkamer deel.
Die parkering is op die huis se eiendom, maar die ingang is wel van die agterkant. Slot en sleutel is ons voorkeur en elke kamer sleutel het 'n heksleutel. Dankie vir jou ondersteuning.

House On Plein
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Phillip C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Phillip C

Donker, spookagtig, raserig, muf.

Geensins 'n aangename opsie nie.

Jaco B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco B

Onaangenaam.

Glad nie 'n goeie ervaring nie. Akkommodasie was vuil en verwaarloos. Badkamer en toilet was vuil.

House On Plein se terugvoer

Inboek sluit om 20:00 en ons het spesiaal 'n persoon oortyd betaal om julle na 21:00 in te boek - sonder om 'n sent te vra. Boonop het julle dan ook die goedkoopste kamer vir 2 mense in die Paarl geboek. Die kamer, soos duidelik uiteen gesit, deel 'n badkamer en toilet met ander kamers. Dit was 'n sport naweek en soos jou kind was die huis ook vol met heelwat ander jong atlete wat dieselfde geriewe gedeel het. Uitgesonder julle het ons baie gunstige terugvoer gekry en van die gaste het al klaar geboek vir volgende jaar. Ons het wel ander kamers met privaat geriewe gehad, maar hulle was 'n klein bietjie duurder en vol geboek.

House On Plein
Riekie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E

Ek was aangenaam verras met internet, selfs tydens beurtkag.

Dankie vir 'n lieflike en skoon kamer en ek sal graag weer hier bespreek!

Loekie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie O

Heerlik.

Was gerieflik, stapafstand van Spar en restaurante. Lekker groot en ruim kamer. Lekker rustig geslaap. Heerlike aand gewees. Groot ou Victoriaanse bad was 'n bonus!

Marna T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna T

Het baie lekker geslaap. Beddens is fantasties en dis baie sentraal geleë akkommodasie.

Kon nie veel gebruik in die kamer nie weens loadshedding, maar juis oor die ligging kan ek dit aanbeveel.

Avronechia A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avronechia A

It was really nice and peaceful.

I had a very peaceful and exciting experience at the House On Plein guesthouse. The building and view were amazing and we received a very warm welcome upon our arrival and departure. All the other guests were considerate of everyone around them as well as their privacy. Thank you for a good and proper stay.

Geneva V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Geneva V

Veiligheid en netheid is wat dit is.

Was ongelooflik lekker.

House On Plein se terugvoer

Hello Geneva.
Dankie vir jul bespreking by ons. Sien uit om jul weer te huisves. Groete. HouseOnPlein

House On Plein
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gianelli S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gianelli S

Unfriendly.

Upon arrival from the long road from PE, we had cold water in the shower. It was cold, there were no heaters, bed was very unpleasant, there were condoms in the drawers.

House On Plein se terugvoer

Sorry about your experience Brandon- Electricity has become very expensive so heaters are a luxury and will be available in more expensive venues. We have 4 geysers and you must have caught the last of the loadshedding- first complaint about this! The Sup was on site-we could have alleviated your situation. Regards

House On Plein
Leane D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leane D

Goeie ligging.

Plek kan doen met meer instandhouding en skoonmaak van, byvoorbeel die gordyne en geneenskaplike kombuis. Gesukkel om iemand in die hande te kry toe ons daar aangekom het.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Leonard D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D

Lekker stil en rustig. Baie goeie ligging. Sal definitief weer daar oornag.

Huis was uitstaande skoon.

Tania R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania R

Lovely stay. Convenient and comfortable.

Enjoyed my stay. Clean, comfortable and well serviced. Owners were good communicators and made the stay enjoyable. Wi-Fi was fast.

Rudi L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi L

Gerieflik.

House On Plein was perfek vir wat ons nodig gehad het: 'n plekkie om oor te slaap. Die eienaars was baie hulpvaardig en het ons tegemoetgekom toe ons vroëer wou inklok om reg te maak vir ons funksie. Ongelukkig was daar gaste wat nie mede gaste in ag geneem het nie, en ons het maar sleg geslaap.

Christa L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa L

Sake besoek by DHA.

Rustig area, maar tog ook met nodige geriewe naby.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marcum P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marcum P

Was nice maar bekommerd gewees oor ons besittings.

Die Sondag opstaantyd was ons wakker gemaak en word gevra wanner gaan ons huis toe gaan en gevra vir extra geld.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S

Dit was skoon en netjies.

Veilige parkeerplek is nogal belangrik, wat nie volop beskikbaar was nie.

House On Plein se terugvoer

Dankie vir jou waardasie en terugvoer Mari, dankie vir jou goeie punte. Miskien was daar 'n misverstand want daar is genoegsame veilge parkering agter in die erf.

House On Plein
Tinus W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus W

Standaardverblyf vir moeë, nie-kieskeurige gaste.

Verblyf is in 'n historiese huis. Die kamer lyk nie soos die foto's wat voorsien word nie. Houtbedjies en eenvoudige meublement. Gemeenskaplike badkamer is maar baie standaard. Kas met bougereedskap en ou verfblikke in badkamer. Kakkerlakke in die badkamer. Baie onkruid en tuinrommel in die parkeerarea. Ons was laat a.g.v 'n lang reis, en eienaar was baie vriendelik oor die telefoon. Daar is geen ontvangs nie. Permanente inwoner het vir ons oopgemaak en was maar baie onvriendelik omdat sy 2 ure vir ons moes wag om in te boek, wat verstaanbaar was, aangesien sy ook 'n inwoner is, en nie 'n werknemer nie. Badhanddoeke was klein. Kamer was baie standaard en ruik effe muf a.g.v. ouderdom van die perseel.

Koos O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Koos O

Nie aangenaam nie.

Plek nie soon. Bespreekte kamer nie beskikbaar.

House On Plein se terugvoer

Dit is jammer dat ons jou nie kon help vir die volle tyd soos aangevra maar ons was vol bespreek. Die kamer wat vir jou aangebied was is die enigste een wat beskikbaar was soos genoem in die kwotasie.

House On Plein
Leonie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Baie lekker gebly.

Was baie lekker. Enigste voorstel is dalk klein yskassie in die cottage.

Jolanda P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jolanda P

Dit is vir seker nie 'n guesthouse nie maar wel eerder 'n backpackers. Sal dit nooit aanbeveel nie. Dis vuil en swak.

Dit stink, dis vuil en kan nie as 'n guesthouse beskryf word nie ─ eerder 'n backpackers. Glad nie waarde vir geld nie. Sal my nooit sien nie.

House On Plein se terugvoer

Daar is 128 waardasies gedoen met 'n gemiddeld van 7.7 so u reaksie is totaal teenstrydig. Jy het verkeerdelik die goedkoopste kamer geboek wat duidelik stipuleer dat dit "gedeelde badkamers" het en jy was ontevrede. Die bestuurder het jou gekontak en gereël dat jy hom 10 minute moes gee om 'n plan te maak. Hy het jou gratis opgegradeer na 2 en suite kamers maar jy het die pad gevat en was onbereikbaar. Jammer vir jou reaksie maar ons was bereid om jou te help.

House On Plein
Linda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

The owners went out of their way to accommodate us. Much appreciated.

The owners made a huge effort to accommodate us and they made sure we were comfortable, extra blankets supplied as it was freezing.

Riaan T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T

Great gewees.

Dankie, was great gewees. Beveel dit definitief aan.

Herman L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L

Mooi van buite, goed geleë, stort kort opknapping.

Die verblyf is netjies en goed geleë. Daar is verskeie naby (stapafstand) eetplekke om van te kies. Ons het nie van die plastiek stortgordyn gehou nie. Het 'n uitstappie na die Taalmonument baie geniet.

Sumaré W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumaré W

Baie lekker gekuier.

Lekker ruim kamer. Badkamer en leefarea om te deel. Mooi agterplaas.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rocky L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky L

Baie goeie waarde vir geld.

Waarde vir geld! Goeie ligging - stap waar jy wil wees.

Christoff S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S

Baie goeie waarde vir geld verblyf.

Sien sterre.

Gene T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gene T

Never to be repeated again.

A bathroom and toilet without a door. A bath without and handles. There is no way that a middle aged person can get out of the bath without assistance, especially ladies. The coating of the bath is poor and looks dirty. A shower handle on the bath taps but no bracket on the wall to hook the handle onto. No shower curtain to prevent the water to flood the floor. The previous mornings coffee cups left dirty and unattended. Got woken in the night by a guest arriving late beating on the front door and our bedroom window which is on the front stoop wanting to be let in. This is not what we expected. I refuse to believe that this is an acceptable standard that you set for your guests.

Leon H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Leon H

Ja en nee.

Ja, veilig en nee, in baie besige straat en kan dalk voorsiening maak vir ontbyt.

Antoinette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Wonderful, peaceful guesthouse.

Wonderful, peaceful guesthouse. Will definitely recommend it and will definitely stay there again. Had a wonderful time and thank you for the friendly service.

Leone G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone G

Heerlik.

Ons het ’n heerlike tyd by House On Plein gehad, vriendelike mense, lekker kamer en baie mooi outydse huis!

Ronèll R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronèll R

Baie aangenaam!

Taamlik laat aangekom - vriendelike gesigte het my verwelkom. Het probleme met my een motorband gehad en het na-uurse hulp ingeroep. Die bestuurderes was heeltyd saam met my in die reën buite, waardeer dit baie. Moes baie vroeg vertrek, daar was gereël vir 'n sleutel. en natuurlik lekker geslaap. Het my sambreel in my kamer vergeet, is vir my bewaar - dankie! Baie dankie aan u almal. Mooi wense.

Lettitia E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettitia E

Pragtige ou woning.

Was rustige atmosfeer en gerieflike ligging.

Thelma O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma O

Kamer was aanvaarbaar vir die doel van ons besoek wat een nag se verblyf was, maar sal nie vir 'n langer periode daar bespreek nie.

Weens die ligging van die akkommodasie was mens bewus van die verkeer in die hoofstraat deur die nag. Kan dalk aandag gee aan die volgende: Die bed het beter dae geken en was die nagrus nie so gemaklik nie. Omdat die kamer 'n badkamer met nog 'n kamer gedeel het, stel ek voor dat meer toiletpapier uitgesit word - die reeds gebruikte rolletjie in die tiolet was nie voldoende vir almal nie. Die akkommodasie was skoon en netjies.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OGQzNWEwLTM4YjAtNDdjOC1iMTU5LTg0YmRmZGViZGRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 52 5 1 4 3 Zeederbergplein Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.744483 18.961478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang