Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House On Plein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R699 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by House On Plein, 'n historiese Victoriaanse huis wat gerieflike oornagverblyf bied, ideaal geleë in die hartjie van skilderagtige Paarl met 'n verskeidenheid winkels en gewilde restaurante binne stapafstand.

House on Plein bied verblyf in dubbel- of tweepersoonsgastekamers met óf privaat óf gedeelde en suite-badkamers.
Komplementêre koffie-tee skinkbord

Gaste het toegang tot 'n yskas, 'n sitkamer met DStv en die buitebraaigeriewe in die tuin. Gratis straat- of privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 52 resensies vir House On Plein
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink House On Plein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OGQzNWEwLTM4YjAtNDdjOC1iMTU5LTg0YmRmZGViZGRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 52 5 1 4 3 Zeederbergplein Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.744483 18.961478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang