Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House On Plein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R699 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by House On Plein. Dié geskiedkundige Victoriaanse huis bied gerieflike oornagverblyf en het die ideale ligging in die hartjie van die prentjiemooi Paarl met sy verskeie restaurante, winkels en apteke wat stapafstand van die huis af is.

House on Plein bied verblyf in 2-enkelbedkamers of dubbelkamers met privaat of gedeelde en suite-badkamers. Daar is koffie- en teemaakgeriewe ingesluit.

Gaste het toegang tot 'n yskas, 'n sitkamer met DStv en braaigeriewe buite in die tuin. Gratis straat-parkeerlplek en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Wat gaste dink
Terrance F
Saam met lewensmaat
5.0
Alle eetplekke is binne loop afstand. Was 'n goeie nagrus, baie veilig en naby baie geriewe.
Mrt 2024
Biancke L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker vir 'n vinnige kuier. Geen klagtes. Baie nice. Skoon plek, net vriendelike personeel.
Nov 2023
Lindsay V
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig, netjies en goeie waarde vir geld. Vriendelike diens, veilige. mooi area, binne loop afstand van die sakesentrum.
Sep 2023
Riekie E
Saam met lewensmaat
5.0
Ek was aangenaam verras met internet, selfs tydens beurtkag. Dankie vir 'n lieflike en skoon kamer en ek sal graag weer hier bespreek!
Jan 2023
Wouter V
4.8
Rustig. Baie rustig. Het my tydjie daar geniet.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink House On Plein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederbergplein 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OGQzNWEwLTM4YjAtNDdjOC1iMTU5LTg0YmRmZGViZGRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 52 5 1 4 3 Zeederbergplein Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.744483 18.961478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang