House on Suikerbossie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rozaen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
House on Suikerbossie se terugvoer
Baie dankie Rozaen, ons hoop dat hulle weer sal terugkom as daar nog werk is hierdie kant.
Juanne C - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtig, cozy, mooi plekkie en lekker visvang plek vir die kinders.
House on Suikerbossie se terugvoer
Ons is so bly julle het dit so geniet en sien uit na julle volgende kuier Vanderkloof toe.
Dustin M - Feb 2023
Algehele gradering
Modern, fun with everything you need.
House on Suikerbossie se terugvoer
Good day Dustin,
We are so pleased you enjoyed your stay and hope you and the family visit again soon.
Annali B - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi plek.
House on Suikerbossie se terugvoer
Baie dankie Annali. Ons is bly dit was gerieflik vir julle en die "kleintjies".
Hoop om julle weer te sien.
Deidre V - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
House on Suikerbossie se terugvoer
Baie dankie, Deidre. Ons is so bly day jy dit by ons geniet het en hoop om jou gou weer hier to hê.
Francina S - Jan 2022
Algehele gradering
Oulike plek.
House on Suikerbossie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoor Francina. Ons hoop ons kan weer in die toekoms vir jou en jou familie terug welkom.
Elmarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties, gasvryheid, stilte, alles wat jy nodig het, selfs 'n kragopwekker as Eskom nie hul deel doen nie. Ons kom definitief weer.
House on Suikerbossie se terugvoer
Ons is so bly dat jy kon rus en die naweek in Huis op Suikerbossie kon geniet saam met die familie. Kom asb terug wanneer julle die kans weer kry.
Martin C - Apr 2021
Algehele gradering
Venue was awesome, Town is definitely the destination for a break. For a boater this dam was stunning.
House on Suikerbossie se terugvoer
Thank you very much for your lovely review Martin. We certainly hope this will entice others to come see for themselves and a return visit for you too.
Rene V - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
House on Suikerbossie se terugvoer
Baie dankie Rene, ons hoop dat jy weer kan kom kuier en vir n rukkie langer!
Elna M - Aug 2020
Algehele gradering
Oulike huisie.
House on Suikerbossie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoor Elna, ons waardeur dit.
Hopelik sal jy weer terug kom vir n kuier. Ons het planne om nog a badkamer in die toekoms te bou .
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang