Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Suikerbossie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

House on Suikerbossie is in die bekoorlike dorpie Vanderkloof, aan die oewer van die Vanderkloofdam geleë. Die verblyf bestaan uit die hoofhuis en 'n aparte woonstel.

Die losstaande huis bied 6 gaste 3 slaapkamers en 2 badkamers. Alle kamers is ingerig met 2 ekstra-lengte beddens, oorgenoeg kasspasie en plafonwaaiers. Daar is 'n badkamer met 'n stort en wasbak en 'n aparte toilet oorkant die gang. Die hoofslaapkamer het lugversorging en en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV wat sekere DStv-kanale as 'n opsie bied en 'n puik bluetooth-luidspreker om na jou eie musiek te luister. Daar is ook 'n lugversorger vir die oop leefarea.

Die leefarea maak oop op 'n patio met 'n ingeboude braai-area en kyk uit oor die tuin en vuurmaakplek. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Daar is ook 'n privaat buitestort vir diegene wat wil opfris onder die sterre. 'n Nuutgeboude plonspoel bied gaste die geleentheid om af te koel en die dam-uitsig vanaf die voortuin te geniet. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag en moet asseblief 'n paar dae vooraf gereël word.

Die selfsorgwoonstel met lugversorging op dieselfde perseel het slaapplek vir 2 addisionele mense, wat bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met stort, 'n oopplan-sitkamer met 'n platskerm-TV en 'n volledig toegeruste kombuisie.

Vanderkloofdam bied doendinge soos uitstekende Klein- en Grootbek Geel visvang, kajakvaart en bootvaarte, en gaste kan die Pied Barbet-roete in die Rolfontein-natuurbewaring stap, of die Eskom Hidro-elektriese Kragstasie besoek of mens kan net ontspan en die volop voëls waarneem. inseklewe in die rustigheid van die privaat tuin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink House on Suikerbossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f9832fd82b7cd3ed9d93bc9851dfd562d95c41c48dddbad0a6cc74cbdc1a264a953cab7cbfc640c0e7c6a9e87451ad836a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 138 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.001249039223 24.749907371061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang