Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Suikerbossie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

House on Suikerbossie is die bekoorlike dorpie Vanderkloof op die oewer van die Vanderkloofdam geleë. Die verblyf beskik oor die hoofhuis en 'n aparte woonstel.

Dié losstaande huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers het elk 2 ekstra lang enkelbeddens, oorgenoeg rakruimte en plafonwaaiers. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n Bluetooth-luidspreker en lugversorging.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n bied 'n uitsig oor die tuin en vuurput. Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Daar is 'n privaat buitestort vir diegene wat onder die sterre wil stort. Die swembadjie bied gaste die geleentheid om af te koel terwyl hulle 'n uitsig oor die dam vanaf die voortuin geniet. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die woonstelletjie op dieselfde perseel het slaapplek vir 2 ekstra gaste en en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer, 'n oopplan-sitarea met 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat ten volle toegerus is.

Vanderkloofdam bied verskeie doendinge, soos visvang, kajak- en bootvaart. Gaste kan op die die Pied Barbet-staproete in die Rolfontein Natuurreservaat gaan stap of die Eskom Hidro-elektriese Kragstasie gaan besoek. Gaste kan ook die ryk voël- en inseklewe in die rustige privaat tuin sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink House on Suikerbossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f9832fd82b7cd3ed9d93bc9851dfd562d95c41c48dddbad0a6cc74cbdc1a264a953cab7cbfc640c0e7c6a9e87451ad836a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 138 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.001249039223 24.749907371061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang