Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Suikerbossie

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 050 R2 745 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

House on Suikerbossie is in die bekoorlike skilderagtige dorpie Vanderkloof, aan die oewer van die Vanderkloofdam geleë. Die akkommodasie bestaan uit die hoofhuis en 'n aparte selfsorgwoonstel wat die eiendom baie gemaklik maak wanneer jy 'n groter groep moet akkommodeer.

Die losstaande huis bied 6 gaste 3 slaapkamers en 2 badkamers. Alle kamers is ingerig met 2 ekstra-lengte beddens, oorgenoeg kasspasie en plafonwaaiers. Daar is 'n badkamer met 'n stort en wasbak en 'n aparte toilet oorkant die gang. Die hoofslaapkamer het lugversorging en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Alle vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV wat sekere DStv-kanale as 'n opsie bied en 'n bluetooth-luidspreker om na jou eie musiek te luister. Daar is ook 'n lugversorger in die oop leefarea vir daardie warm somersdae.

Die leefarea maak oop op 'n patio met 'n ingeboude braai-area en kyk uit oor die tuin en vuurmaakplek. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie of 'n voertuig en 'n sleepwa of boot. Daar is ook 'n privaat buitestort vir diegene wat wil opfris onder die sterre. 'n Nuutgeboude plonspoel bied gaste die geleentheid om af te koel en die dam-uitsig vanaf die voortuin te geniet. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag en moet asseblief 'n paar dae vooraf gereël word.

Die selfsorgwoonstel met lugversorging op dieselfde perseel het slaapplek vir 2 addisionele mense, wat bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met stort, 'n oopplan-sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuisie.

Vanderkloofdam bied doendinge soos uitstekende Klein- en Grootbek Geel visvang, kajakvaart en bootvaart, en gaste kan die Pied Barbet-roete in die Rolfontein Natuurbewaring stap, of die Eskom Hidro-elektriese Kragstasie besoek of mens kan net ontspan en die oorvloedige voël- en inseklewe in die rustigheid van die privaat tuin waarneem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink House on Suikerbossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 050
R 3 050 R 2 745
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 050
R 3 050 R 2 745
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 138, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f9832fd82b7cd3ed9d93bc9851dfd562d95c41c48dddbad0a6cc74cbdc1a264a953cab7cbfc640c0e7c6a9e87451ad836a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 050 nouVanaf R2 745 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 138 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.001249039223 24.749907371061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang