House on the Beach
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Labuschagne-weg 8, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 475 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
House on the Beach is 'n selfsorghuis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor Paradise Beach.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die ander slaapkamers het dubbelbeddens en een kamer het ook 'n bababedjie. Die eerste en tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel vir 12 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n pooltafel. Die omsetter in die sitarea voorsien krag aan die WiFi, TV en lampe.
Daar is 'n balkon met sitplek en 'n see-uitsig, asook 'n swembad en braai-area.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sheree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Labuschagne-weg 8, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink House on the Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Labuschagne-weg 8, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang