Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on the Hill

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Savel D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Great stay. Fantastic place to stay. Friendly hosts! Worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastiese huis met alles wat jy nodig het met die mooiste uitsig. Perfekte blyplek vir 'n gesin of selfs hele familie of groep vriende. Mooiste uitsig oor die plase met 'n lekker dam vir roei of swem. Lekker braai area en onthaalplek en speelarea vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igor R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Beste plaas gastehuis wat ek al besoek het. Die eienaars is sout van die aarde mense met hande wat vir alles gereed staan, altyd gewillig om te help waar hulle kan, en dit met vars plaasmelk en eiers daarmee saam met jou aankoms. Al sleg van die plek is dat jy nie gou wil huis toe gaan nie as jy eers jouself gemaklik gemaak en ingerig is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annellie
House on the Hill
Goeie dag Igor Dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Dankie vir jou waardevolle insigte oor rolstoelveiligheid. Ons sien uit daarna om jul weer as ons gaste te verwelkom. Vriendelike groete Annellie Meyer

Kim B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Asemrowend! Baie netjies. Rustig. By far the best and most beautiful place we stayed at. Everything you wish to have in a holiday spot is here - nature, peace and tranquility but also creature comforts like great WiFi, Netflix, a washing machine and Nespresso. Annellie is an absolute sweetheart and amazing host! The kids loved the jungle gym, trampoline and splashing in the hot tub while watching the sheep. We were lucky to come during spring to see new lambs being born. Enjoyed our stay very much. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annellie
House on the Hill
Hi Kim I am so glad you had an amazing stay with us. It was wonderful to meet you and your lovely family. Come back and visit soon. Warm regards Annellie Meyer

Kevin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cottage was roomy, well equipped and comfortable. Hosts were friendly, sincere. Very, very relaxing - the hot tub was magnificent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annellie
House on the Hill
Goeie dag Kevin Ons waardeer jou positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om jou binnekort as ons gas terug te verwelkom. Vriendelike groete Annellie Meyer

Malikah A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was onvergeetlik. Dit was 'n ongelooflike naweek. Uitstekende diens ontvang. Sal definitief die plekkie weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderlike wegbreek. Sal weer kom bly by julle! Dit was die lekkerste verblyf met die vriendelikste mense! Huise is ten volle toegerus met alles wat mens nodig het, jacuzzi was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annellie
House on the Hill
Goeie dag Susan Baie geluk dat julle toe 'n eerste plek behaal het op Heidelberg se Pampoenfees 2024! Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien julle definitief volgende jaar weer! Vriendelike groete Annellie

Justin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful, down to earth and beautiful. Owners were incredibly welcoming and went out of their way to ensure we enjoyed our stay. The views from the woodfired hot tub were incredible and were complemented by a lovely braai area where plenty of complimentary wood is provided. We could watch sheep and cow herders from the deck, which was very entertaining. Furthermore, the border collie on site put on a show for us at the dam by herding the geese around the dam while we were enjoying a swim. The farm had plenty of hiking trails to explore, animals to greet, and a breakfast spot directly opposite which offered economical prices. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annellie
House on the Hill
Justin, it was such a pleasure to have you as our guest. Thank you for your positive review. We hope you will be back soon to visit us. Warm regards, Annellie

Kristyn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

That was an awesome getaway. Very peaceful and tranquil. Just what we needed. That was an awesome getaway. Very peaceful and tranquil. Just what we needed to end the year off. We will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riani V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Dit was heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb9a08a5244bbfeabcbefb5cdb072e79b9d0a18e5115b9606bbb9b272ab2e166f0c91ac92b8a6f03aab78d871837c222eea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 R322 Farm Kruysriver 38 of 80, Doornkraal 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.033344 20.956968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang