Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on the Hill

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

House on the Hill is op 'n werkende skaapplaas op die oewer van Duiwenhoksrivier naby Heidelberg geleë. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die platteland.

Gaste kan kies tussen 3 eenhede wat op die oewer van die plaasdam geleë is en elk 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit 2 slaapkamers wat onderskeidelik ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer in elke eenheid wat toegerus is met 'n bad en stort.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en wasmasjien. 'n Gerieflike sitarea, etenstafel en 'n TV met Netflix en Disney Plus is in die oopplan-leefarea beskikbaar. Die eenhede maak oop op 'n privaat houtdek met 'n houtvuur-bubbelbad wat oor die plaas en berge in die verte uitkyk. Gaste word ook aangebied met komplimentêre WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike pizza-oond asook 'n braai-area. Vars beesmelk en plaasvars eiers is daagliks beskikbaar. Die Gysmanshoekpas begin op die plaas en is ideaal vir bergfietsry, terwyl roei op die plaasdam geniet kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir House on the Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink House on the Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb9a08a5244bbfeabcbefb5cdb072e79b9d0a18e5115b9606bbb9b272ab2e166f0c91ac92b8a6f03aab78d871837c222eea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 R322 Farm Kruysriver 38 of 80, Doornkraal 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.033344 20.956968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang