Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Thera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Theraweg 26, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

House on Thera is 'n selfsorghuis in Calypso Beach, Langebaan, wat 'n ideale opsie bied vir 'n gesinsvakansie weg van die gewoel van stadsgeraas.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi.

Buite kan gaste 'n ingeboude braai met oorgenoeg buitesitplek geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle die rustige omgewing geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir House on Thera
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Grant Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Theraweg 26, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink House on Thera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Theraweg 26, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e13e7dc216d73925421dfc648cf14690656049a543edaf094e8a72849f156db5f28e4ea03e65fbf0f29c5c8020290f7d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 26 Thera Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.052979264642 18.044760727647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang