Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on York

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Riaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Verwagtings oortref, dankie. Sal net voorstel, beter beligting tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Goeie verblyf, netjies en bekostigbaar. Daar was 'n berekeningsfout tussen die webtuiste en House of York. Daar moet maar mooi gekyk word sodat kwotasies korrek deurgegee word aan die kliënt.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne G
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Oornagverblyf tydens atletiekbyeenkoms vir skole. Ons het slegs oornag en het laat die aand arriveer en weer vroegoggend vertrek. Alles was skoon en gerieflik. Ek sou net vooraf inligting wou gehad het oor beurtkragskedules in die omgewing. Ons het skaars arriveer toe die duisternis onverwags toesak en dit was pikdonker in 'n vreemde plek. Ander verblyf besprekings het gerieflikheidshalwe die skedule vir die dag na hul gaste gestuur. Ek is ook gewoond dat by vorige verblyfplekke daar wel ten minste koffiesakkies en suiker vir die aantal gaste beskikbaar is. Ons het nie met koffie en suiker gereis nie en moes die volgende oggend rondskarrel om 'n plek te kry om koffie te koop. Ons het wel 'n aanname gemaak dat daar wel beskikbaar sou wees aangesien dit die norm is by meeste verblyf (al is dit selfversorgend). As plattelanders is ons nie gewoond aan die stad nie en die omgewing het ons baie onveilig laat voel. Buiten al hierdie was die verblyf netjies en het ons rustig geslaap. Die res van die kommunikasie was ook goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lonika J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Okt 2023

Nie te baie gelukkig nie. Ek, as 'n vrou alleen saam met 2 kinders, het deur gery vanaf Bloemfontein. Die area om die verblyf is vervalle, met 'n klomp mense wat op hoeke net sit of rond dwaal. Dit is 'n baie onveilige area. Toe ek arriveer het die man wat die hek oopgemaak het nie geweet wie ek is en dat ek geboek het om daar te bly nie. Ons moes buite wag in die onveilige area totdat hulle bel om te hoor of ek 'n plek bespreek het. Daar was gesê ek kan ontbyt byboek teen 'n ekstra bedrag, maar toe ek arriveer en ontbyt wil byboek, is daar met my gedeel dat hulle al lankal nie ontbyt bedien nie. Parkering is 'n groot probleem met baie min parkeerplek. Die personeel is vriendelik wanneer jy hulle kon opspoor. Ek is totaal en al 'n ander kamer gegee as wat ek bespreek het, sonder enige kommunikasie. Ek is 'n kwotasie gegee en later is daar bygevoeg dat ek nou nog 'n ekstra R3 moet betaal vir 'n derde persoon.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Louw L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Baie vriendelike en goeie diens, sal definitief weer daar boek as ons in die ligging is. Goeie diens, ons was verras met hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Great friendly service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meghan B
1 nag
4.2
Des 2021

Vriendelike mense en goeie klientediens. Was 'n aparte kamer vir die derde volwassene aangebied na aankoms ten geen addisionele koste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2019

Nice stay in a beautiful house with an exotic garden. Very friendly and helpful staff, the house is well equipped with pool, billiard, table soccer, etc., safe location with secure parking, close to shopping mall, restaurants etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
House on York
It was nice meeting you and your family. We are glad that you loved our facilities, safe travels.

Jeanine F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Prettig. Gastvrije ontvangst in een prettige accommodatie. Geen centrale verwarming maar wel een gezellige open haard tegen de winterkoude in Johannesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Awesome gastehuis met baie behulpsame eienaar en personeel. Sal beslis enige dag hierdie eienaar se gastehuis aanbeveel. Vorige keer by House on Hill gebly en diens was ook uitstekend net soos nou. Baie sentraal geleë en baie veilig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R765
R765 R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R765
R765 R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 7, South Kensington, Johannesburg, 2047, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWZmZTg4LTgxMzgtNGQ3Ny1iYThhLWJiODMxM2M2YzM2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R765 nouVanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 York Street South Kensington 2047 Gauteng 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.187964312354 28.1041431427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang