Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on York

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir House on York
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Riaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Verwagtings oortref, dankie.

Sal net voorstel, beter beligting tydens beurtkrag.

Daleen M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Goeie verblyf, netjies en bekostigbaar.

Daar was 'n berekeningsfout tussen die webtuiste en House of York. Daar moet maar mooi gekyk word sodat kwotasies korrek deurgegee word aan die kliënt.

Morne G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne G

Oornagverblyf tydens atletiekbyeenkoms vir skole.

Ons het slegs oornag en het laat die aand arriveer en weer vroegoggend vertrek. Alles was skoon en gerieflik. Ek sou net vooraf inligting wou gehad het oor beurtkragskedules in die omgewing. Ons het skaars arriveer toe die duisternis onverwags toesak en dit was pikdonker in 'n vreemde plek. Ander verblyf besprekings het gerieflikheidshalwe die skedule vir die dag na hul gaste gestuur. Ek is ook gewoond dat by vorige verblyfplekke daar wel ten minste koffiesakkies en suiker vir die aantal gaste beskikbaar is. Ons het nie met koffie en suiker gereis nie en moes die volgende oggend rondskarrel om 'n plek te kry om koffie te koop. Ons het wel 'n aanname gemaak dat daar wel beskikbaar sou wees aangesien dit die norm is by meeste verblyf (al is dit selfversorgend). As plattelanders is ons nie gewoond aan die stad nie en die omgewing het ons baie onveilig laat voel. Buiten al hierdie was die verblyf netjies en het ons rustig geslaap. Die res van die kommunikasie was ook goed gewees.

Lonika J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lonika J

Nie te baie gelukkig nie.

Ek, as 'n vrou alleen saam met 2 kinders, het deur gery vanaf Bloemfontein. Die area om die verblyf is vervalle, met 'n klomp mense wat op hoeke net sit of rond dwaal. Dit is 'n baie onveilige area. Toe ek arriveer het die man wat die hek oopgemaak het nie geweet wie ek is en dat ek geboek het om daar te bly nie. Ons moes buite wag in die onveilige area totdat hulle bel om te hoor of ek 'n plek bespreek het. Daar was gesê ek kan ontbyt byboek teen 'n ekstra bedrag, maar toe ek arriveer en ontbyt wil byboek, is daar met my gedeel dat hulle al lankal nie ontbyt bedien nie. Parkering is 'n groot probleem met baie min parkeerplek. Die personeel is vriendelik wanneer jy hulle kon opspoor. Ek is totaal en al 'n ander kamer gegee as wat ek bespreek het, sonder enige kommunikasie. Ek is 'n kwotasie gegee en later is daar bygevoeg dat ek nou nog 'n ekstra R3 moet betaal vir 'n derde persoon.

Louw L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw L

Baie vriendelike en goeie diens, sal definitief weer daar boek as ons in die ligging is.

Goeie diens, ons was verras met hulle gasvryheid.

Herman V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Great friendly service.

See stars.

Meghan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan B

Vriendelike mense en goeie klientediens.

Was 'n aparte kamer vir die derde volwassene aangebied na aankoms ten geen addisionele koste nie.

Michael K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Nice stay in a beautiful house with an exotic garden.

Very friendly and helpful staff, the house is well equipped with pool, billiard, table soccer, etc., safe location with secure parking, close to shopping mall, restaurants etc.

House on York se terugvoer

It was nice meeting you and your family. We are glad that you loved our facilities, safe travels.

House on York
Jeanine F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine F

Prettig.

Gastvrije ontvangst in een prettige accommodatie. Geen centrale verwarming maar wel een gezellige open haard tegen de winterkoude in Johannesburg.

Adriana R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana R

Awesome gastehuis met baie behulpsame eienaar en personeel.

Sal beslis enige dag hierdie eienaar se gastehuis aanbeveel. Vorige keer by House on Hill gebly en diens was ook uitstekend net soos nou. Baie sentraal geleë en baie veilig, skoon en netjies.

Marius S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

It was a lovely stay.

Thank you for great service!

Albertus S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S

Uitstekende kamers.

House on York se kamers is baie groot en skoon.

Pieter T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Baie skoon en goeie diens.

Die feit dat die Gastehuis in 'n ouer gedeelte van Kengsington geleë is, is dalk nie ideaal nie. Dit is egter baie netjies, skoon, gerieflik, veilig en slegs 1 km Eastgate Mall.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Irene V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V

Fantasties.

Ek het dit baie geniet, sal in die somer weer wil gaan om van die swembad en sauna gebruik te maak.

Albertus S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus S

Baie stil en veilig.

Blyplek is baie netjies met groot kamers.

Olivia S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia S

Our home away from home. My family thoroughly enjoyed their stay.

From the day of arrival till departure, Gavin Smith and his staff were very accommodating and hospitable and friendly. Our rooms were cleaned daily and comfortable. Thank you for a wonderful stay.

Calitz P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calitz P

Vriendelike ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang en die plek is baie netjies. Gavin het uit sy pad uitgegaan om ons tuis te laat voel. Sal die plek aanbeveel om te oornag.

Tsabana N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsabana N

Hugely enjoyed our stay at your establishment.

Nice place to stay away from home. I wish we had more time to enjoy the hospitality. Keep it up.

Vanaf R765
R765 R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R765
R765 R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 7, South Kensington, Johannesburg, 2047, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWZmZTg4LTgxMzgtNGQ3Ny1iYThhLWJiODMxM2M2YzM2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R765 nouVanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 York Street South Kensington 2047 Gauteng 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.187964312354 28.1041431427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang