Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

House on York

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 7, South Kensington, Johannesburg, 2047, Gauteng
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

House of York bied elegante 4-ster-, goed ontwerpte en suite-kamers, elkeen individueel versier met styl en gemak in gedagte. Dis in south Kensington geleë, binne stapafstand van beeldskone antiekwinkels en bekoorlike koffiewinkels in die gewilde Queen-straat. Die rus en vrede weerspreek die nabyheid van die hoofweg, 3 gewilde winkelsentrums en 'n wye verskeidenheid uitstekende restaurante.

Elkeen van die 10 kamers bevat 'n TV met DStv, 'n yskas en gasvryheidskinkbord. Gaste het ook toegang tot die elegante en gerieflike gemeenskaplike leefarea met 'n kaggel en platskerm-TV, pooltafel, pokertafel, eetarea, verhitte swembad, gimnasium, sauna, Jacuzzi, klimraam en 'n rekenaar met toegang tot gratis WiFi.

House on York bied ook geriewe vir sakereisigers en vergaderings, ontbyt of middagete. Verder kan die instansie ook ooievaarstees, kombuistees, kralewerkwinkels, ens. akkommodeer.

House on York se ligging is ideaal vir maklike toegang tot die hoofsakedistrikte Bedfordview, Edenvale, Germiston, Sandton en die middestad. Dit is binne 2 km vanaf die Bedford Gardens Hospitaal, die nuwe Bedford Centre, Park Meadows en Eastgate Inkopiesentrums. Daar sal jy 'n gimnasiums, Ster Kinekor, Cinema Nouveau en Nu Metro rolprentteaters, en natuurlik, baie winkels en restaurante vind. Dit is ook ongeveer 10 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe en van Ellis Park Stadion.

'n Verskeidenheid skilderye deur plaaslike kunstenaars word uitgestal en is ook te koop.

Troeteldiere is welkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Yorkstraat 7, South Kensington, Johannesburg, 2047, Gauteng
  • Gaste dink House on York het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 7, South Kensington, Johannesburg, 2047, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWZmZTg4LTgxMzgtNGQ3Ny1iYThhLWJiODMxM2M2YzM2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 York Street South Kensington 2047 Gauteng 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.187964312354 28.1041431427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345