Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Sunbay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-straat 2870, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

House Sunbay is 'n selfsorghuis in die kusgebied van Hentiesbaai, Sunbay. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende waar gaste die geluide van die see kan geniet.

Dié pragtige verblyf het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Drie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoof en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oorblywende badkamers het elkeen 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n ruim eet- en sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel, slaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakhoutdek met 'n etenstafel. Veilige en onderdakparkeerplek, asook 'n binne- en buitebraai-area is beskikbaar. Sunbay bied 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite vir beide kinders en volwassenes. 

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Montrose-straat 2870, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-straat 2870, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab414f21af64d10edee67b37e95ed0a763f8d40ef68bcfe1baed222d7bb1ec2768b030cd48d4ed100f9ad8b78e6e6b598915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 10 mense 2870 Montrose Street Henties bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.1425719 14.2951063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang