House Syros
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Syros-straat 10, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Syros is 'n opgeknapte selfsorghuis in Skiathos, Langebaan, net 5 minute vanaf die Mykonos-oord en casino, en 2 minute vanaf Laguna Mall wat winkels, kitskoswinkels en restaurante bied.
Die huis kan 'n maksimum van 8 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer op die boonste vloer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die solderkamer op die boonste verdieping het 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die solder lei na 'n balkon op die boonste vloer met 'n draagbare braaigeriewe.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n kookplaat en oond, mikrogolf, yskas, ander klein toebehore, en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea beskik oor 'n ingeboude binnebraai, rusbanke en 'n platskerm-TV. Die huis het blindings, diefwering en veiligheidshekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Syros-straat 10, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink House Syros het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Syros-straat 10, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang