House UmGanu
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelslang-weg 1783, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House UmGanu is in Marlothpark en bied 'n wegbreek in die natuur. Dit is naby Southern Kruger Safaris en net 4,2 km vanaf Marloth Park Walking Safaris.
Dié villa met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en lei na 'n swembad. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en toilet en die ander een met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, 'n toonbank, stoof en oond toegerus is. Langsaan is 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het rusbanke en 'n kaggel.
Daar is 'n swembad, kaggel, braai-area en sitplek buite, asook 'n buitestort.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rihanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Geelslang-weg 1783, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelslang-weg 1783, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang