Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Zandvlei

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Box-weg 5, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 R325 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Guesthouse Zandvlei is sentraal geleë om die area te verken vanaf Simonstad, die pikkewynkolonie van Boulders Beach en Kaappunt tot die bekende Kaapse Wynlande, Tafelberg en die V&A Waterfront. Ons grens aan Zandvlei, die enigste funksionerede monding op die Valsbaai-kus.

Verblyf beskik oor 2 gastekamers en 'n woonstelletjie. Die een eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en die ander eenheid vir 3 gaste het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in 'n aparte kamertjie. Bede eenhede het en suite-badkamers en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuisie en stoepie. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Die woonstelletjie het sy eie ingang en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Daar is ook 'n kombuisie, eetarea en 'n TV.

Guesthouse Zandvliet is sentraal geleë om die Kaap-area met 'n voertuig te verken, maar 'n trein-opsie al langs die kus na St. James, Kalkbaai en Simonstad behoort ook 'n prettige avontuur te wees! Die naaste treinstasie is stapafstand vanaf die gastehuis (sowat 5 minute).

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Guesthouse Zandvlei
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Box-weg 5, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guesthouse Zandvlei het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R325
per nag, vir 1 mens
Vanaf R500
R500 R325
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Box-weg 5, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNzE4NGFjLTdiNzMtNDVlOC04Y2Q1LTY5Mjg5N2MyOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R325 per nag, vir 1 mens 39 5 1 5 5 Box Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.102275 18.475641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang