Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Zandvlei

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Box-weg 5, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 R325 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Guesthouse Zandvlei is sentraal geleë om Simonstad, die pikkewynkolonie by Bouldersstrand, Kaappunt, die bekende Kaapse Wynlande, Tafelberg en die V&A Waterfront te besoek. Dit is aangrensend aan Zandvlei, die enigste funksionerende riviermond aan die Valsbaai-kus.

Verblyf beskik oor 2 gastekamers en 'n woonstel. 'n Dubbelslaapkamer met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n driepersoonskamer. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in 'n klein, aparte kamer. Albei kamers het en suite-stortkamers en toegang tot 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n klein patio. Braaigeriewe word op versoek voorsien. Die woonstel het sy eie ingang en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, 'n eetarea en 'n TV in.

Guesthouse Zandvlei is sentraal geleë om Kaapstad se vele toeristebesienswaardighede per motor te besoek. Alternatiewelik kan jy 'n skilderagtige reis per trein langs die kus na St. James, Kalkbaai, Vishoek en Simonstad neem, of na Kaapstad reis en verkeer en parkeerprobleme vermy. Die naaste treinstasie is net 5 minute se stap weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Guesthouse Zandvlei
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Box-weg 5, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guesthouse Zandvlei het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R325
per nag, vir 1 mens
Vanaf R500
R500 R325
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Box-weg 5, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNzE4NGFjLTdiNzMtNDVlOC04Y2Q1LTY5Mjg5N2MyOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R325 per nag, vir 1 mens 39 5 1 5 5 Box Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.102275 18.475641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang