Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House@99

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Christine Louise A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wow, amazing friendly service and very accommodating – a truly great stay! Sure! We thoroughly enjoyed our stay at House@99, even though it was just for one night. Thank you so much for allowing us to pick up the keys early and for accommodating us to drop off our bags at the house. Your place is truly top-notch! Here's what stood out to us: Immaculately clean from top to bottom. Modern and stylish design. Wi-Fi was super strong, which was a big bonus. And of course, your friendly service made everything even better. We had a wonderful experience and would love to return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa T
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie dankie vir die lekker bly. Ek het dit baie geniet. Skoon en netjies, veilig en privaat. Water tanks en water filter, geen probleem wanneer die water af is nie. Gerieflike, ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Lekker gebly soos gewoonlik. Alles werk lekker - basic essential amenities, mooi skoon en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sergio B
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Jacques is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker knusige verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delaine J
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Netjies, skoon en veilig. Ons het lekker gebly, genoeg spasie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties lekker. Wat 'n ongelooflike lekker plek om in te bly. Geen loadshedding, baie goeie ligging en naby alles in die omgewing. Jacques het ons vriendelik verwelkom en was altyd vinnig om ons te help met navrae. Ek sal House@99 vir enige reisigers vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune H
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Gemaklik, goed ingerig en voel soos jou huis weg van die huis. Die blyplek is reg rondom omhein met elektriese drade, wat jou dadelik gerus stel dat jy en jou besittings veilig sal wees daar. Dit is ook ingerig met genoeg meubels en geriewe dat 'n mens dadelik tuis voel. Dit is sentraal geleë in Kimberley, in dieselfde area as die stad se waterwerke en ek het dus persoonlik geleentheid gekry om van beurtkrag ook te ontsnap gedurende my verblyf. Ek kan dan laastens ook getuig van die gasvryheid van die eienaars van die plekkie. Hulle was my gidse in die stad en was baie beskikbaar op WhatsApp om my vrae en versoeke te beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 4 mense
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterworks-straat 99, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52141c538b2ee94a33202de0fcd1a09e6943194f61ba3274a78fa5cf5573be65c1461190faca0d8c3b5f4b6fb86c014d2bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 99 Waterworks Street New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.751017343284 24.754486003633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang