Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houseboat Hire

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Jacques N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Great experience and a wonderful part of South Africa to visit. Staff were very helpful and assisted when needed. Was a great trip down the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Belinda
Houseboat Hire
We are very pleased to hear you had a great time. We do hope to see you back soon. Regards, Malagas Management & staff.

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2024

Hou verby! Hierdie is nie 'n aanwins vir jul besprekingsportefeulje! Jong, die Breede bly maar mooi en 'n sielsplek vir ons. Ons was al baie op houseboats op die Breede, maar hierdie was die eerste keer deur hierdie diensverskaffer. Hul ontvangs en kliëntediens los baie ruimte vir verbetering, daar is tonne reëls en papierwerk, als kos ekstra geld, kommunikasie selfs tydens bespreking was sleg, meeste van die personeel, veral by ontvangs, is koud en die bote word met so min moontlik toegerus en nie goed instand gehou nie. Die R10 000 deposito is vergaande! Ek betaal liewers die ekstra paar rand en gebruik 'n ander diensverskaffer. Gelukkig maak die Breede se prag op vir al die drama.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gabri J
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Apr 2022

Swak. Die boot was in 'n algehele baie slegte kondisie, en duidelik lanklaas in stand gehou. Die kussings was vuil, beddegoed geskeur, die kussings so vol stof, toilet gelek, enjin gerook, gesukkel om te start, eetgerei stokoud en gehawend. Die boot moes die laaste oggend om 09:00 terug wees en indien jy oor dit gaan is dit R200 per uur. Vir die tarief van per dag is dit belaglik. Volgens hulle het ons 50 liter gebruik en R1400 daarvoor gevra, m.a.w. R 28 per liter. Ons het in totaal so 22 km gery met die boot en volgens hulle 50 liter gebruik. Dit is onmoontlik. So dit het R63 per km uitgewerk terwyl my V6 4 liter Prado so R3.75 per km uitwerk. Die enjin was maar 'n 40 Mariner en ons het slegs gecruise.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Sonette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Wonderlik en rustig! Ons tyd op die Breederivier was so lekker rustig! Die boot is maklik om te beheer en ons het die hele roete rivier op en af gedoen. Die natuurskoon en stilte is kos vir die siel en ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Houseboat Hire
Thank you very much for your positive review and glad that your experience on the House Boat was what you had expected and more. We look forward to welcoming you back and take this opportunity in wishing you & your loved one's all the best through the trying times we are all experiencing.

Cedric W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Fantastic. The staff needs to be a bit more diplomatic, they seem very inexperienced. Also you have to pay for anything extra, like ice and having the loo cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vihaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Baie lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2019

Pret, maar jy moet versigtig wees, wind was baie sterk, kan gevaarlik wees as jy nie ondervinding het van bote nie. Kwaliteit familietyd - baie mooi omgewing.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perseel 153, Hoofweg, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3VmKvEBifeFAQTotKNjHkLXBLDNsBCruRbDAgWthyClBkyYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 Plot 153 Main Road Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -34.299972888595 20.589078540615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang