Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houseboat Hire

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Houseboat Hire
Netheid
3.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Jacques N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N

Great experience and a wonderful part of South Africa to visit.

Staff were very helpful and assisted when needed. Was a great trip down the river.

Houseboat Hire se terugvoer

We are very pleased to hear you had a great time. We do hope to see you back soon. Regards, Malagas Management & staff.

Houseboat Hire
Adri V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adri V

Hou verby! Hierdie is nie 'n aanwins vir jul besprekingsportefeulje!

Jong, die Breede bly maar mooi en 'n sielsplek vir ons. Ons was al baie op houseboats op die Breede, maar hierdie was die eerste keer deur hierdie diensverskaffer. Hul ontvangs en kliëntediens los baie ruimte vir verbetering, daar is tonne reëls en papierwerk, als kos ekstra geld, kommunikasie selfs tydens bespreking was sleg, meeste van die personeel, veral by ontvangs, is koud en die bote word met so min moontlik toegerus en nie goed instand gehou nie. Die R10 000 deposito is vergaande! Ek betaal liewers die ekstra paar rand en gebruik 'n ander diensverskaffer. Gelukkig maak die Breede se prag op vir al die drama.

Gabri J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gabri J

Swak.

Die boot was in 'n algehele baie slegte kondisie, en duidelik lanklaas in stand gehou. Die kussings was vuil, beddegoed geskeur, die kussings so vol stof, toilet gelek, enjin gerook, gesukkel om te start, eetgerei stokoud en gehawend. Die boot moes die laaste oggend om 09:00 terug wees en indien jy oor dit gaan is dit R200 per uur. Vir die tarief van per dag is dit belaglik. Volgens hulle het ons 50 liter gebruik en R1400 daarvoor gevra, m.a.w. R 28 per liter. Ons het in totaal so 22 km gery met die boot en volgens hulle 50 liter gebruik. Dit is onmoontlik. So dit het R63 per km uitgewerk terwyl my V6 4 liter Prado so R3.75 per km uitwerk. Die enjin was maar 'n 40 Mariner en ons het slegs gecruise.

Sonette M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette M

Wonderlik en rustig!

Ons tyd op die Breederivier was so lekker rustig! Die boot is maklik om te beheer en ons het die hele roete rivier op en af gedoen. Die natuurskoon en stilte is kos vir die siel en ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

Houseboat Hire se terugvoer

Thank you very much for your positive review and glad that your experience on the House Boat was what you had expected and more.
We look forward to welcoming you back and take this opportunity in wishing you & your loved one's all the best through the trying times we are all experiencing.

Houseboat Hire
Cedric W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric W

Fantastic.

The staff needs to be a bit more diplomatic, they seem very inexperienced. Also you have to pay for anything extra, like ice and having the loo cleaned.

Vihaan J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vihaan J

Baie lekker.

Sien sterre.

Juanita V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita V

Pret, maar jy moet versigtig wees, wind was baie sterk, kan gevaarlik wees as jy nie ondervinding het van bote nie.

Kwaliteit familietyd - baie mooi omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perseel 153, Hoofweg, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3VmKvEBifeFAQTotKNjHkLXBLDNsBCruRbDAgWthyClBkyYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 Plot 153 Main Road Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -34.299972888595 20.589078540615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang