Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Housemartin Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ametisstraat 39, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Vanaf R869 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Housemartin Guest House is in Klerksdorp geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuur, natuurlewe en ikoniese besienswaardighede, soos Sun City. Die gastehuis is oorkant die straat van die Wilmed Park Privaat Hospitaal, 1,2 km vanaf die Pick 'n Pay-winkelsentrum en 1,3 km vanaf die Macrovest-winkelsentrum.

Verblyf word in 13 eenhede met slaapplek vir 28 gaste aangebied. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, 'n kamerastelsel en gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe, 'n braai-area en veilige parkeerplek agter elektriese heinings in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Susan V
5.0
Netjies, skoon en gerieflik. My kamer was skoon en netjies met 'n heerlike warm kombers vir die koue.
Aug 2024
Amanda B
Gesin met tieners
5.0
Fantasies! Ons het baie lekker gebly in kamer 12. Die familiekamer is lekker ruim met 'n groot badkamer.
Aug 2024
Dineo M
5.0
Hospitality was very good. My stay was very good, everything is superior.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Thelmarie F
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en gemaklike kamer met 'n heerlike ontbyt en uitstekende gasheer! Sien sterre.
Mrt 2024
Riaan B
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflike verblyf met uitmuntende gasvryheid. Gasheer het ons baie vriendelik ontvang en die verblyf was presies soos op die foto's. Die gastehu...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ametisstraat 39, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Gaste dink Housemartin Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R869
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R869
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ametisstraat 39, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6f3d58f3cc3887f4fdb4d812b44508708fa3ce3356c1f567a8007a8ce3be4f9a30809c0dff9bca15edf27a49f2c13802ffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R869 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 39 Ametis Street Wilkoppies 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.830946754139 26.679585364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang