Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HouseOnduri

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Cynthia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Was 'n wonderlike tyd by Huis Onduri. Heerlike en lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Die twee enkelmatrasse in die spaarkamers kan gerus vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie gemaklike plek wat veilig is en genoeg parkering vir voertuie en waentjies. Vriendelike ontvangs en diens. Baie beïndruk met die plek. Het lekker gebly. Alle geriewe was werksaam en die plekkie is baie gemaklik, sentraal geleë van alles af. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin R
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Very good. Our stay was suitable for us. We're fishermen, so everything at the house met our needs. We will definitely use that accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Nice en toeganklik Dit was baie aangenaam om daar te bly, maar ek sal aanraai dat eienaar haar matrasse op haar dubbelbeddens moet vervang asb., want volgens my is die matrasse klaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thom S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Alles is daar as pryse opgaan kort skottelgoedwasmajien en TV om by ander plekke. Baie lekker, miskiete net baie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa F
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Apr 2024

Nie lekker gebly. Ons sal die plek aanbeveel vir mense wat net wil visvang en slaap. Glad nie vir vakansie met kinders. Die plek het die self letterlik in self catering gesit. Daar was net 1 swart sak beskikbaar, geen wasseep vir skottelgoed. Ons het vuil glase, borde, bakke, en eetgerei uit die kaste gekry, en ek verstaan dat mense dit nie kon was nie, want daar was niks om dit mee te was nie. Die ketel lek vreeslik en die wasbak kraan is op 'n simpele plek. Die stort in die huis lek. Daar is 'n TV, maar die DSTV is af en jy moet self betaal om dit aan te sit of jou eie kaart bring. Die WiFi is baie swak. Die binnebraai is 'n gemors, want die rook trek in die huis in en nie uit by die skoorsteen nie. Die hele plek het na roet geruik. Die enigste ding wat goed was, was die hond Galjoen.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Douglas G
Lang verblyf Saam met vriende
2.8
Apr 2024

Value for money. Had a great time, although the fishing was a bit quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter G
Kort verblyf
4.4
Aug 2023

Was maar min tuis. Het verlief geraak op Galjoen. Hy het ons harte gesteel en so gehoorsaam en goed gemanierd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Dit was baie lekker en lekker gebraai en geslaap en die diens was baie goed. Baie goeie diens gekry en lekker gebly, genoeg slaapplek. DStv ingesluit, lekker gebraai, en stapafstand van inkopiesentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLJfcNIDx8QRGxkQtxBV6N24EMQZZRhSQA7ZE1WdFWoTnZMH52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 9) 24 5 1 5 138 Kabeljou Street Unit 1 and 2 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.11803484983 14.277847020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang