Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HouseOnduri

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

HouseOnduri bied selfsorgverblyf en is in Hentiesbaai geleë; in die Erongo-streek van Namibië.

Verblyf by HouseOnduri bestaan uit 2 eenhede wat tussen 7 en 9 persone kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Verder beskik elke eenheid oor 'n kombuisie met basiese toebehore om maaltye te kook, en 'n leefarea met 'n ekstra slaapbank.

Die eiendom bied ook braaigeriewe vir gaste om te gebruik, en gratis parkeerplek vir voertuie. HouseOnduri is ideaal geleë naby 'n paar restaurante, 'n Spar-winkelsentrum en die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Cynthia J
Gesin met klein kinders
5.0
Was 'n wonderlike tyd by Huis Onduri. Heerlike en lekker tyd gehad.
Aug 2024
Jaco N
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Die twee enkelmatrasse in die spaarkamers kan gerus vervang word.
Apr 2023
Pierre W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklike plek wat veilig is en genoeg parkering vir voertuie en waentjies. Vriendelike ontvangs en diens. Baie beïndruk met die plek. Het lekker...
Sien meer
Jan 2023
Robin R
Saam met vriende
4.8
Very good. Our stay was suitable for us. We're fishermen, so everything at the house met our needs. We will definitely use that accommo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johan M
Saam met vriende
4.4
Nice en toeganklik Dit was baie aangenaam om daar te bly, maar ek sal aanraai dat eienaar haar matrasse op haar dubbelbeddens moet vervang asb., want ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink HouseOnduri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLJfcNIDx8QRGxkQtxBV6N24EMQZZRhSQA7ZE1WdFWoTnZMH52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 9) 24 5 1 5 138 Kabeljou Street Unit 1 and 2 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.11803484983 14.277847020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang