Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout & About Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Hout & About Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ricardo F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig en kamers is lekker privaat. Daar is 'n lekker sitkamer met 'n kaggel en jy kan koffie maak soos jy wil. Die eienaar is 'n wonderlike gasheer. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Ilisha S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilisha S

Gemaklik, rustig, en lekker!

Fantastiese keuse gewees! Ons het sommer weer teruggegaan!

Vanessa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Great views with everything I needed.

Had all the necessary comforts in the room, although the room was quite small - but perfect for one. The common areas (terraces, pool, lounge, and dining areas) are beautiful, spacious, and with great views. The breakfast was delicious and ample with good coffee - always a win!

Edward V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward V

My go to place when I am in Cape Town.

Amazing place with amazing staff. The view of the ocean paired with a peaceful stay makes this the perfect place to stay during Cape Town visits.

Anthony W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony W

Memorable!

Traveling with my wife just for one night. We felt immediately at home and relaxed. The rooms are private, comfortable and quiet. The bed is very comfortable. Lovely view over Hout Bay. Breakfast was exceptional. Will definitely return.

Confidence M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Confidence M

Best place, best hosts.

Best location, neighborhood. Safe and the beach is just a few steps away.

Trish C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trish C

I would definitely stay there again.

The room was comfortable and the breakfast was wonderful! The weather was dreadful, and there is a long walk from the gate to the rooms, which is uncovered. There is no DSTV, although there is an ample choice of movies.

Maria T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria T

Sal weer daar wil bly.

Netjiese skoon kamers. Mooi gastehuis met mooi tuin, swembad asook 'n spa. (Ongelukkig nie dit gebruik nie). Ontbyte heerlik!

Willie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Uitlig en ontbyt kan nie beter nie.

Baie goed en hoog aanbeveel. Ons was 'n groep van 12 volwassenes en die gasheer en sy span het ons baie tegemoet gekom met reelings en diens. Ongelooflike lekker ontbyt!

Petrus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Ontspannend en die uitsig is asemrowend.

Die kamers was netjies, die personeel vriendelik en die ontbyt heerlik. Die uitsig is fantasties. Let wel, parkering is op straat maar tog veilig. Die kamers is kleiner as verwag, maar stylvol en skoon.

Ezelle K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ezelle K

We enjoyed our stay at Hout & About.

Beautiful view, and the breakfast was amazing.

Richard L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L

An attractive, welcoming place to stay.

An attractive, welcoming place to stay with helpful staff. Well set out with places to relax outside, or at the warm fire in the communal area inside.

Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Goeie ligging, maar 'n goeie matras en beddegoed is ononderhandelbaar.

Kamer se matras, kussings en beddegoed moet opgradeer word. Toiletborsel moet vervang word. Onaangename reuk vanaf die badkamer.

Dean V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V

Wonderlik.

Netjies, lekker kos, vriendelike diens.

Mona B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona B

Sprokies mooi.

Asemrowend mooi, vriendelike mense en die uitsig is amazing.

Bronwyn V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn V

Second time we were there and lovely again.

Drain was just blocked so smelt and water pressure wasn't great in shower. Everything else 100%.

Anel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Rustig. Veilig en huislik.

Hout & About is 'n pragtige plek. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Coenraad P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad P

Fantasties.

Gasvryheid en diens was topklas. Lekker huislike brekkie.

Shane F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane F

Awesome guest house.

Amazing view, friendly staff and near a lot of activities to do in Cape Town.

Chris R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Comfortable base for exploring the area.

Clean rooms, great breakfast with a spectacular view. Well worth it.

Marise B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise B

Rustige, mooi omgewing met 'n pragtige uitsig.

Ek en my man was in die Kaap vir Two Oceans marathon. Hout and About was die perfekte plek om net te ontspan.

Anton S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Vriendelike diens, uitstekende ligging, baie skoon en netjies, heerlike ontbyt met pragtige uitsig.

Het baie lekker gekuier. Sou beter gewees het met DSTV of Netflix. Wasbakkie in die en suite badkamer te klein (kamer 4). Parkeerplekke vir voertuie nie lank genoeg nie; groter voertuie se agterkante hang effe in die straat.

Coenraad V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Baie lekker ontbyt met 'n pragtige uitsig.

Baie gasvry met uitstekende kos en uitsig oor die baai.

Sunel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel F

Perfect for a getaway with a delicious breakfast included. Definitely good value for your money.

Would recommended Hout & About Guest House to any couple who needs a quick getaway.

Tameshia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tameshia B

Baie mooi plekkie. Die personeel is baie vriendelik.

Dit was baie lekker. So mooi en skoon. Pragtige plek. Al probleem is die WiFi het nie lekker gewerk nie. Sein was ook bietjie swak.

Bhavna H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bhavna H

Amazing view of Hout Bay while enjoying breakfast.

Great hospitality, neat and tidy accommodation.

Diane C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane C

A pleasant experience with friendly staff.

We enjoyed our stay in Hout bay.

Charmaine J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Rustige atmosfeer.

Persoonlike aandag. Gesonde en tuisgemaakte kos. Bekostigbaar. Vriendelike personeel.

Debbie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V

Beautiful views.

The unit was clean and comfortable. The breakfast is cooked personally by the owner and was delicious. The views are stunning and the balcony is the perfect spot to have breakfast. The secure parking can be misleading as you park on the curb, however the area is very safe.

Patricia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia D

Lovely view, good breakfast, broken bathroom door, no loadshedding back-up.

I booked two double rooms. I requested that one be reduced to a single, no response, no deduction. A response, either way, would have been appreciated.

Theunispotgieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunispotgieter D

Al die basiese benodighede is daar teen goeie wintersprys.

Die inligting wat vooraf gestuur is, sowel as die ontvangs, was baie goed! Die ontbyt wat ook by die tarief ingesluit was, was uitstekend.

Claudien E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudien E

Eersteklas.

Die kamer, ontbyt en geriewe was alles uit die boonste rakke.

Christine W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W

Beste plek in Houtbaai.

Dit was so 'n aangename ondervinding. Vanaf ons daar aangekom het, het Fanie ons ontmoet. Vriendelike diens. Kamers is stylvol en beddens is hemels. Ons ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kom beslis weer Hout & About toe. Baie dankie dat ons so lekker kon kuier en vriende maak.

Aj B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj B

Pragtige verblyf met puik diens.

Die gastehuis is pragtig geleë met ongelooflike uitsigte oor Houtbaai. Die diens was puik van ons aankoms tot ons vertrek. Lieflike ontbyt. Kan die verblyf met graagte aanbeveel.

Ilse V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Wonderlike diens.

Pragtige plek. Wonderlike uitsig en staff is baie behulpsaam.

Conrad R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad R

Awesome.

Great service and friendly staff.

Jeanne M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Ek het daar oornag saam my dogter en dit was heerlik. Pragtige plek en uitstekende diens gekry.

Vanaf ons aankoms was die diens puik. Fantastiese ontbyt met pragtige uitsig. Heerlike kamers met als wat nodig is en selfs heerlike beskuit, koffie, tee, warm sjokolade. Ons kon van daar af lekker stap en dis in veilige, stil woonbuurt. Houtbaai self is wonderlik en pragtig en daar is verskeie puik eetplekke.

Beukes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes V

Fantastiese ligging met 'n uitsig.

Heerlike ontbyt en baie ontspanne atmosfeer. Vinnige wegbreek naweek vir die gesin en die verblyf was uit die boonste rakke.

Christine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Lovely Stay.

Room was extremely hot even with fans. Increasing the rate and air-con would be great.

Michelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Netjiese slaapplek met 'n heerlike ontbyt.

Hoogs aanbeveel. Netjiese en skoon slaapplek. Heerlike ontbyt met 'n mooi uitsig.

Michelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Wonderlike verblyf en vriendelike gashere. Sal beslis weer daar oorbly.

Wonderlike verblyf. Pragtige uitsig en 'n heerlike ontbyt.

Charné C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné C

Mooiste plek met die mooiste uitsig om jou.

Ons het ons tydjie by Hout & About vreeslik baie geniet. Ons het dit net as 'n oorslaapplek gekies en was nie baie daar deur die dag nie daarom het ons 'n klein kamer gekies maar dit was perfek vir ons. Alles was netjies en die leefarea en kombuisarea is pragtig. Die ontbyt is die lekkerste want jy kyk uit oor Houtbaai en dit is wat die plek vir my ekstra spesiaal maak. Thomas en Alica asook Monty en Fanny is vreeslik behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.

Irene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene M

Stunning view and scrumptious brekkie!

Super comfy beds, spacious room (deluxe) and beautifully restful décor! Service was friendly and helpful.

Stephanus L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L

Pragtige ligging. Baie vriendelike diens van Monty en Fannie.

Modern. Baie skoon en netjies. Groot probleem is die trappe van die straat na bo. Ons is 70+ en sal baie graag handrelings waardeer teen al die trappe.

Kobus K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Beautiful, clean environment and friendly service.

Very good experience. We wil definitely come again. Room was bit small and aircon was dearly missed. Thank you for delicious breakfast that was served.

Eric W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric W

Hout and About worth visiting.

The accommodation cost is a bit high, but the breakfast which is included in the price is superb. Room is comfortable, but a microwave and decent coffee would have been nice. Swimming pool well kept. Lovely view of Hout Bay from the dinning room balcony.

Derick J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick J

Baie netjies en skoon. Gasvry.

Waarde vir geld. Heerlike ontbyt en vriendelike diens. Baie geniet.

Sigmunda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigmunda K

Excellent.

Will recommend to anybody, good service, value for money, lovely people and great breakfast.

Will P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will P

Awesome

The pictures does not justify! this place is beautiful and the breakfast with that view is amazing!

Julie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P

We loved our stay, we would book the King room the next time with a view. Delicious breakfast too!

Location was perfect for our wedding at Tinswalo.

Elma F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma F

Vriendelik hosts en netjiese plek.

My enigste negative comment is dat die stort water was nie vir my 100% warm genoeg nie en dit kan verbeter word.

Rozanne V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V

Perfect weekend away.

We had such a great stay at Hout & About. The breakfast is amazing and Thomas and Alice along with their staff goes above and beyond to make the stay amazing. Thank you also for accommodating two very busy little toddlers!

Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Niel S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

Uitstekende ervaring.

Netjiese, skoon en wêreldklas gastehuis met die mooiste uitsigte. Die personeel is goed opgelei, vriendelik en behulpsaam. Kamers is baie modern en word ongelooflik netjies gehou. Die eienaars, Thomas en Alice is ongelooflik vriendelik en professioneel. Thomas is baie ingelig oor die Kaap en sy omgewings en het feitlik ons dag tot dag program vir ons beplan. Hy is ‘n chef wat heerlike ontbyt voorsit elke oggend en hy bemagtig sy personeel om dieselfde gehalte te bedien indien hy nie daar kan wees nie. Ons sal verseker met ons volgende besoek aan die Kaap hulle gastehuis eerste oorweeg.

Karen J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Beter as puik.

Alles aangebied, van die beste.

Sjaak K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaak K

A beautiful room with a view, very kind and helpful hosts and a special breakfast prepared with dedication.

We stayed with Alice and Thomas for a week. The interior, which they have done themselves, is modern, colourful and tasteful. Sleeping is great but waking up even better: you eat your breakfast at a terrace overlooking the bay. It is an extensive breakfast, in which they serve a Special that is cooked by Thomas. A splendid start of the day! We got also good advice over all kind if things: hikes, restaurants, sights and routes. And they assisted with Uber and Tabel Mountain Cable car tickets. Coming in after a touristic day was like coming home. We warmly recommend Hout & About.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige kamer met 'n uitsig, baie vriendelike en behulpsame gashere en 'n spesiale ontbyt met toewyding.

Ons het 'n week by Alice en Thomas gebly. Die interieur, wat hulle self gedoen het, is modern, kleurvol en smaakvol. Slaap is wonderlik, maar word selfs beter wakker: jy eet jou ontbyt op 'n terras wat oor die baai uitkyk. Dit is 'n uitgebreide ontbyt waarin hulle 'n verrassing bedien wat deur Thomas gekook word. 'n Pragtige begin tot die dag! Ons het ook goeie raad oor allerhande dinge ontvang: staptogte, restaurante, besienswaardighede en roetes. En hulle het gehelp met kaartjies vir Uber- en Tabel Mountain-kabelmotors. Om na 'n toeristiese dag in te kom, was soos om huis toe te kom. Ons beveel Hout & About hartlik aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Samantha S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Absoluut fantasties! Moderne kamers met die oulikste personeel.

Die gasvrou en gasheer is baie oulik, hulpvaardig en betrokke. Die kamers is modern en skoon. Ons het gehou van die Netflix opsie op die TV eerder as die gewonde DStv-kanale. Die ontbyt-area is besonders gerieflik met die mooiste uitsig - die prefekte manier om die dag te begin! Die ontbyt was heerlik met meer as genoeg opsies. Ons sal by geen ander plek as by Hout & About woon wanneer ons in die Houtbaai-omgewing is nie.

Lesliejade K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesliejade K

Excellent service.

We would highly recommend Hout and About Guest House, friendly and welcoming staff and host (Alice and Thomas). Less than 10 min walk to the beach/harbour. Breathtaking views.

Marli V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Apart from the breathtaking views, our family room was spacious, tasteful and very neat throughout our stay.

The breakfasts were 10/10 and the hosts professional, but warm.

Dianne R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne R

My stay was amazing.

This was an amazing stay, with a spectacular view. The owners, Thomas and Alice are friendly and very accommodating.

Hout & About Guest House se terugvoer

Thank you for this Dianne, hopefully we will see you guys again when you are back in Cape Town. All the best for 2020. Thomas & Alice

Hout & About Guest House
Sam S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S

Dit was een groot bederf.

Kamers heerlik ruim, bed en beddegoed van hoë gehalte, ontbyt was heerlik met 'n fantastiese uitsig en wonderlike persoonlike diens. Die enigste punt wat na die negatiewe kant neig is dat die warmwater so lank moet loop voordat dit warm is, in ons waterarm land is dit nie goed nie.

Gerda E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E

A truly peaceful getaway with a view that keeps you busy and relaxed.

The hosts Fanny and Monty are awesome and owners equally follow suit. We will gladly return again.

Paballo L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paballo L

It was fantastic.

We had a best stay ever, the rooms and environment were very clean, with friendly people. Let's talk about the breakfast, it was delightful with a warm welcome from the owners.

Jp B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B

Highly recommended.

Hout & About is highly recommended, newly opened B&B with hands on owners, lovely breakfast was prepared every morning while overlooking a great view of Hout bay, harbour and mountain. Clean and well looked after rooms and facilities. Thomas and Alice is always up for a conversation.

Hout & About Guest House se terugvoer

Hi Jp, was such a pleasure to have you your family with us. Thank you for your kind words. We do hope that you guys will visit again and bring the little one with you too. Thank you, Thomas and Alice.

Hout & About Guest House
Johande E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johande E

Perfekte ligging, asemrowende uitsig, vullende ontbyt en vreeslik behulpsame gashere.

Ons het na donker by Hout and About gearriveer en kon nie die uitsig sien nie, my asem was letterlik weggeslaan met sonsopkoms. Die gasheer en gasvrou, Thomas en Alice, het ons hele groep só welkom laat voel en ons selfs bygestaan met spesiale versoeke. Die kamers is prakties uitgelê en voorsien in alle basiese behoeftes. Die beddens slaap lekker en alles was netjies en skoon. Die ligging is perfek vir vissermanne en vakansiegangers siende dat dit naby die hawe is en die hoofpad maklik toeganklik is vanaf die gastehuis. Ons kan Hout and About werklik vol punte gee.

Hout & About Guest House se terugvoer

Thank you for the kind words Johandé, hopefully we will see you guys again for the next fishing trip!

Hout & About Guest House
Cheryl D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl D

Everything you need away from home.

Definitely home away from home. Gourmet chef prepared a scrumptious breakfast every morning and the most homely feeling from the hostess. Thank you for making our stay so comfortable. We will definitely recommend and revisit again.

Hout & About Guest House se terugvoer

Hi Cheryl, was an absolute pleasure having you with us. Thank you for the kind words and hopefully we will see you again. Thanks, Thomas & Alice.

Hout & About Guest House
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dcec53f8adf0a47b1c5e86359cf619a8ca51ff9be8b64360fe2913ecc696786e84bc44844001886776a8f2ffbdc0cf9a324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 19 Pondicherry Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.039450777381 18.347363571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang