Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout & About Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ricardo F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig en kamers is lekker privaat. Daar is 'n lekker sitkamer met 'n kaggel en jy kan koffie maak soos jy wil. Die eienaar is 'n wonderlike gasheer. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilisha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik, rustig, en lekker! Fantastiese keuse gewees! Ons het sommer weer teruggegaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag
5.0
Mei 2024

Great views with everything I needed. Had all the necessary comforts in the room, although the room was quite small - but perfect for one. The common areas (terraces, pool, lounge, and dining areas) are beautiful, spacious, and with great views. The breakfast was delicious and ample with good coffee - always a win!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

My go to place when I am in Cape Town. Amazing place with amazing staff. The view of the ocean paired with a peaceful stay makes this the perfect place to stay during Cape Town visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Memorable! Traveling with my wife just for one night. We felt immediately at home and relaxed. The rooms are private, comfortable and quiet. The bed is very comfortable. Lovely view over Hout Bay. Breakfast was exceptional. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Confidence M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Best place, best hosts. Best location, neighborhood. Safe and the beach is just a few steps away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish C
1 nag
4.8
Jul 2024

I would definitely stay there again. The room was comfortable and the breakfast was wonderful! The weather was dreadful, and there is a long walk from the gate to the rooms, which is uncovered. There is no DSTV, although there is an ample choice of movies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Sal weer daar wil bly. Netjiese skoon kamers. Mooi gastehuis met mooi tuin, swembad asook 'n spa. (Ongelukkig nie dit gebruik nie). Ontbyte heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Uitlig en ontbyt kan nie beter nie. Baie goed en hoog aanbeveel. Ons was 'n groep van 12 volwassenes en die gasheer en sy span het ons baie tegemoet gekom met reelings en diens. Ongelooflike lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Ontspannend en die uitsig is asemrowend. Die kamers was netjies, die personeel vriendelik en die ontbyt heerlik. Die uitsig is fantasties. Let wel, parkering is op straat maar tog veilig. Die kamers is kleiner as verwag, maar stylvol en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dcec53f8adf0a47b1c5e86359cf619a8ca51ff9be8b64360fe2913ecc696786e84bc44844001886776a8f2ffbdc0cf9a324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 19 Pondicherry Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.039450777381 18.347363571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang