Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Bay Beautiful Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plumtree Laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 495 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hout Bay Beautiful Home bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad Houtbaai in Kaapstad. Dié vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die tuin en op die berg en is binne 4,5 km vanaf die strand en die hawe.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en gaar te maak, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea lei na die kuier-area en tuin wat 'n pergola en swembad het. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Die perseel is naby restaurante en winkels, en is 30,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Daar is 'n omsetter wat die WiFi, TV, yskas, ligte en sekere kragpunte tydens beurtkrag aan sal hou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plumtree Laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 495
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 495
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plumtree Laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e881ba8aa6cae999b90a4e10e3b12afaa034401304b69da5f4bdc65df8dcbb39bd92b0ba5e50210f5ae4775a4076286f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 495 per nag (plek vir 8) 1 5 1 1 9 Plumtree Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.023671798544 18.367778394824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang