Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Bay View

Gastehuis
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Deluxe Koninggrootte- of 2-Enkelbedkamer met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 810
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die beddens word met Egiptiese katoenlinne opgemaak. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en komplimentêre toiletware. Elke kamer het 'n privaat terras met 'n see-uitsig en 'n buitetafel en stoele vir 2 gaste. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n haardroër en 'n platskerm- slim-TV in waarop gaste DStv kan kyk en Netflix en Showmax kan stroom.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Ongelukkig word kinders onder 16 jaar nie toegelaat nie.
- Gaste aanvaar dat enige skade aan die perseel of geriewe wat deur gaste veroorsaak word 'n fooi tot gevolg sal hê. Gaste aanvaar ook dat die bestuur reg van toegang tot hierdie perseel behou en as gevolg hiervan gaste wat onaanvaarbare gedrag openbaar summier van die perseel af kan sit sonder 'n terugbetaling.
- 'n Telefoon met 'n direkte lyn na sekuriteit is 24 uur per dag beskikbaar om ons gaste en personeel van enige onvaspaste en onaanvaarbare gedrag deur ander gaste te help beskerm.
- Hout Bay View is nie verantwoordelik vir die veiligheid van gaste se persoonlike besittings nie.
- Verseker asb. dat jou verblyf gesluit en beveilig is wanneer jy nie daar is nie.
- Stel asb. vir Hout Bay View dadelik in kennis van enige skade aan die perseel of aan die geriewe daarin.
- Al die gemeenskaplike dele van die perseel moet in 'n skood en netjiese toestand gelaat word of 'n ekstra skoonmaakfooi sal ooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Koninggrootte- of 2-Enkelbedkamer met Berguitsig
Vanaf
Vanaf R2 810
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die beddens word met Egiptiese katoenlinne opgemaak. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en komplimentêre toiletware. Die kamer het 'n privaat terras met 'n buitetafel en stoele vir 2 gaste. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n haardroër en 'n platskerm- slim-TV in waarop gaste DStv kan kyk en Netflix en Showmax kan stroom.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Ongelukkig word kinders onder 16 jaar nie toegelaat nie.
- Gaste aanvaar dat enige skade aan die perseel of geriewe wat deur gaste veroorsaak word 'n fooi tot gevolg sal hê. Gaste aanvaar ook dat die bestuur reg van toegang tot hierdie perseel behou en as gevolg hiervan gaste wat onaanvaarbare gedrag openbaar summier van die perseel af kan sit sonder 'n terugbetaling.
- 'n Telefoon met 'n direkte lyn na sekuriteit is 24 uur per dag beskikbaar om ons gaste en personeel van enige onvaspaste en onaanvaarbare gedrag deur ander gaste te help beskerm.
- Hout Bay View is nie verantwoordelik vir die veiligheid van gaste se persoonlike besittings nie.
- Verseker asb. dat jou verblyf gesluit en beveilig is wanneer jy nie daar is nie.
- Stel asb. vir Hout Bay View dadelik in kennis van enige skade aan die perseel of aan die geriewe daarin.
- Al die gemeenskaplike dele van die perseel moet in 'n skood en netjiese toestand gelaat word of 'n ekstra skoonmaakfooi sal ooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 984
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-weg 17, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe9046cfae668737905f3a3eae71bf81e3efaf5e9b24938672d5036cd713fcab6e1c3a922c68d7290cba4674e4b0551f9d2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 984 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 17 Marais Road Scott Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0380506 18.3625092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang