Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Bay View

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Hout Bay View
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Danny M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny M

Excellent stay.

The two hosts were both very engaging, friendly and informative and made us feel welcome and at home. The venue is ideally located with a beautiful view from where you can leisurely lie in bed in the morning watching the sun coming up over the mountains lighting up the sea view and docks below.

Karien M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Fantasties.

Die ervaring was fantasties.

Woudter P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Woudter P

Lekker.

Great rusplek, baie dankie.

Pierre C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre C

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Dink net daar kan vir die hoë tarief wat mens betaal meer gedoen word om die ongerief van beurtkrag te verminder of selfs uit te skakel.

Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Rustige, stil atmosfeer.

Baie skoon en netjies en stil. Uitsig oor Houtbaai en omliggende omgewing is 'n wenner. Was daar vir die Two Oceans-marathon en dit was goed geleë. Die verhitte swembad soos geadverteer was die verkoopspunt vir ons besoek, maar ongelukkig was die swembad nie verhit nie.

Adri D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Ongelooflik lekker.

Pragtige plek, uitstekende gasheer, pragtige uitsig, smaaklike ontbyt. Beslis 'n plekkie wat ons weer sal besoek. Baie dankie.

René B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René B

Dit was 'n heerlike ondervinding met die heel mooiste uitsig.

Die verblyf was pragtig, die uitsig alles wat ons gedink het dit sou wees, die gashere baie vriendelik en ons het die naweek geniet.

Helena D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena D

Pragtige ruim kamer met 'n asemrowende uitsig!

Ek moes verblyf in Houtbaai reël op baie kort kennisgewing vir die aand van 30 Desember 2022. Hout Bay View het 'n kamer beskikbaar gehad. Die kamer was pragtig - ruim, lieflike groot dubbelbed, baie skoon en netjies, met 'n stoepie wat asemrowende uitsigte oor Houtbaai vertoon. Daar was ook 'n yskassie, Netflix, en koffie-/teefasiliteite. Die gashere was baie vriendelik en hulpvaardig en het my toegelaat om effens later uit te klok - al was hullle baie besig die volgende dag. Die prys was aan die duurder kant, maar dit was beslis 'n heerlike plek om 'n bietjie weelde te beleef!

Christo V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Uitstekende uitsig en puik akkommodasie.

5-ster-akkommodasie, asemrowende uitsig oor Houtbaai en uitstekend geleë.

Debra R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debra R

Beautifully appointed, calm, peaceful and serene with a spectacular view.

The accommodation is top class. The breakfast offering, however, was not aligned with the high-end accommodation and the choice was very limited.

Therona J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Therona J

Stunning view.

Spectacular view, beautiful home and at excellent location. Everyone very friendly. We were very disappointed with the food. Breakfast was under standard. No choices were given and food was also cold. We stayed in 5 guest houses in 10 days and at all the other places we had a menu with lots of choices. Also during loadshedding no generator, just 1 camp light.

Hout Bay View se terugvoer

Hello Therona

Thank you for taking the time to review your stay with us at Hout Bay View.

You are right, the view is stunning not only from the ground floor but from your room as well. with this view and large terrace I see you opted for breakfast in bed. A great choice.
The menu choice was presented to you at checkin so we could judge what offering you preferred. I believe your choice was presented at the appropriate time. We are available throughout your stay to listen to any enquiries or feedback you have and as I recollect you said nothing to us about the meal choice or delivery of the service.

We all in the nation held hostage with load shedding. we provide a good LED lamp for those occasions which light the room whilst the electricity is off to provide some comfort during these periods.

We would gladly welcome you back to Hout Bay View to have breakfast in the guest lounge where you would find the extended choice of menu for breakfast.

Thank you again for visiting us.

Warmest regards

Hout Bay View

Hout Bay View
Louis M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louis M

Weer, uitsig en toegang tot omringende dorpe.

Verblyf in die algemeen was lekker maar om 9 uur die aand terug te kom na geen elektrisiteit of water in krane was baie teleurstellend. Teen hierdie prys verwag mens dat gastehuis 'n inverter sal hê!

Sylvana S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvana S

Asemrowend!

Alles was net pragtig, ongelooflik pragtig, van reception tot ons kamer. Tot die onbeskryflike mooi view wat ons gehad het. Andrew, baie dankie vir alles en dankie aan die pragtige personeel. My partner het haar birthday 100000 geniet. Sal most defs teruggaan. Hout Bay View, julle was awesome.

Amika C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amika C

Luxurious, magnificent and in awe of this place.

Oh, this was so luxurious! We really felt like queens. The owner was friendly, pleasant and hospitable. The rooms are beautifully decorated. It was truly a wonderful experience. The breakfast was amazing and the view exceptional. Do yourself a favor and please go there!

Chris V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Amazing!

It was beautiful - would 100% go visit again.

Zani S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S

Asemrowende uitsig oor die see en berge.

Vandat ons daar aangekom het was ons hartlik ontvang. Ons het dadelik tuis gevoel. Ons het net 1 aand in die pragtige plekkie gebly, volgende keer kom ons langer. Die ontbyt wat ingesluit was by die prys was baie lekker. Die plekkie is mooi en het die beste uitsig oor die see en op die berge.

Hout Bay View se terugvoer

Thank you kindly for taking the time to write a detailed review we greatly appreciate it and are pleased you enjoyed your stay with us at Hout Bay View.
Thank you for being a wonderful guest and we very much hope we see you again!

Hout Bay View
Ida V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Heerlike en rustige kuier, die gastehuis is pragtig, ligging en uitsig is perfek en baie veilig!

Die kamers by die gastehuis is ruim, gerieflik en baie netjies en skoon. Die uitsig oor die see is fantasties en die eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam!

Jaco P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Goeie ligging, netjies en goeie diens.

Ons het ons verblyf geniet en die verblyf en kamers was alles spesiaal. Vriendelike gaste, en goeie diens!

Vanaf
Vanaf R2 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-weg 17, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe9046cfae668737905f3a3eae71bf81e3efaf5e9b24938672d5036cd713fcab6e1c3a922c68d7290cba4674e4b0551f9d2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 810 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 17 Marais Road Scott Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0380506 18.3625092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang