Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Bay Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugolaan 2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 525 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hout Bay Villa is die toonbeeld van stylvolle, gesofistikeerde en ruim verblyf in die hartjie van Houtbaai. Dit is 'n uitstekende toevlugsoord vir vriende of 'n gesin aangesien die verblyf in die natuurlike prag van dié kusgebied versteek is.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 en suite-badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 volledige en suite-gesinsbadkamers en nog 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea het lugversorging en 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die aangrensende, knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Die huis het ook 'n tweede sitarea met 'n TV en 'n kinderspeelkamer. Die kombuis en eetarea lei na 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie saans terwyl die braaivleisvuur brand. Die stoep het ook 'n buite-etenstafel en lei na 'n groot tuin met 'n plonspoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 778

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hugolaan 2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 10 525
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 10 525
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugolaan 2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a2ce211aa7c7b358cc117254799680a90c9062b08fe2ffb8b97939f3bed7861df17a2ac304bfb29252b28e97fdeda8ae4d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 525 per nag (plek vir 8) 2 Hugo Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045858 18.365715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang