Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Bay Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugolaan 2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R13 525 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hout Bay Villa is die toonbeeld van 'n stylvolle, gesofistikeerde en ruim toevlugsoord in die hartjie van Houtbaai. Dit is 'n wonderlike plek om saam met vriende en familie uit die werklikheid te ontsnap, aangesien die eiendom 'n unieke ervaring bied wat in die natuurlike skoonheid van hierdie kusgebied geleë is.

Dié villa kan altesaam 8 gaste op 'n slag gerieflik akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 en suite-badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die oorblywende slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en beskik oor 2 en suite-badkamers vir die volledige gesin en nog 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugversorgde leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Dié huis het 'n tweede sitkamer met 'n TV en 'n speelkamer vir kinders. Die kombuis en eetarea maak oop op 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Hierdie patio het ook 'n buite-etenstafel en lei na 'n uitgestrekte tuin met 'n uitnodigende plonspoel vir gaste om af te koel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hugolaan 2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R13 525
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R13 525
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugolaan 2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a2ce211aa7c7b358cc117254799680a90c9062b08fe2ffb8b97939f3bed7861df17a2ac304bfb29252b28e97fdeda8ae4d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 525 per nag (plek vir 8) 2 Hugo Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045858 18.365715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang