Hout Bay Mountain Cottages
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklaan 44, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hout Bay Mountain Cottages is 'n unieke gemeenskapsprojek wat 'n verskeidenheid verblyfopsies bied. Dit is aan die einde van 'n pad wat na die berg lei en is langs 'n woudagtige groenstrook wat waarlik 'n heilige en tradisionele voorouer-gevoel aan die area leen wat amper nêrens anders gevind word nie.
Verblyf is beskikbaar in selfsorgkothuise en -kamers, elk binne die rustige Wellness-kern. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie wat goed toegerus is, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Hout Bay Mountain Cottages is gefokus daarop om gesondheid, bewustheid en spirituele groei te bevorder. Daar word dus jogaklasse, helende aktiwiteite en interaktiewe lesse elke maand aangebied. Daar is ook 'n tuin waar gaste kan ontspan met ligte agtergrondmusiek en 2 swembaddens. Die verblyf is ideaal as 'n toevlugsoord en vir funksies en het 'n klein konferensiekamer met plek vir 18 gaste. Dit is dus die ideale bestemming vir 'n groepswegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Parklaan 44, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Hout Bay Mountain Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklaan 44, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang