Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Huisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik rustig en vrek lekker. Wat 'n lekker gesellige plekkie om net te ontspan en die natuur te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Baie dankie dat jy kom deel het in ons lekker rus. Dit is lekker om gaste soos julle deel van ons Marloth familie te maak.

Ronel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

N Huisie om te kom rus, ontspan en n hond uit n bos te kuier. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Ons het net 'n probleem gehad met warm water. 'n Koue stort is glad nie lekker nie. Verder kan ons nie kla nie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Osem. Dit was osem. Ons kon die bokke en vlakvarkkos gee, en dit was so lekker om in die oggend op te staan en die natuur te hoor. Daar was zebras en ons kon deur die park ry en na die wild kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Een vir die boeke! Baie lekker gebly. Eenheid was netjies en goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sonder twyfel die beste plek waar ek al gebly het. Sal beslis terugkeer. Uiters genotvol gebly. Die netheid was in 'n ander liga, huisie is veilig en uitstekend geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Goeie dag Casper Ons is so bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer. Groete Heinrich en Sanet

Laurens S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige ontspanne verblyf. Dit was voorwaar 'n baie aangename en rustige verblyf. Baie diere het om die huis beweeg. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Goeie dag Laurens Baie dankie vir jou kosbare tyd om vir Hout huisie 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons kan ook nie agterwee raak om jou te bedank dat jy so mooi na hout huisie omgesien het nie, jy is 'n uitsonderlike gas en is enige tyd meer as welkom om weer by ons tuis te gaan en ons sien uit om jou weer te akkommodeer. Hout huisie (Subtilog) groete Heinrich en Sanet

Lelanie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Perfek geleë en pragtig ingerig. 'n Lekker ervaring en sien uit om weer te gaan. Ons het so lekker gebly! Die diere wat elke oggend kom groet, was 'n lekker bederf, die huis is pragtig en goed versorg. Die lugversorging en WiFi was 'n aangename verrassing en ons het alles gehad wat ons nodig kon hê. Ons het gereelde boodskappe van die eienaars ontvang as daar nuus was oor diere in die gebied en die weer vir die dag. Dit was 'n baie lekker wegbreek en ons sal graag weer by Hout Huisie wil kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Most relaxing family time ever. Beautiful sitting on the deck enjoying nature. We had a stunning week. It is basic accommodation but more than comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

As jy wil "recharge" in die bos, is dit die ideale pekkie. Marloth Park is altyd 'n belewenis! Lekker gebly, stil en rustig diep in die bos, het meer diere by die Hout Huisie gesien as ander plekke waar ons al in Marloth gebly het, egter geen backup vir krag nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4fb11386061e3e79d77ae326c6548a0576ca2018580c7ed5b1578a6993f2cd7234b084ea854a7f732ecd87d13f2cd7e36fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 151 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.392372060145 31.762375402101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang