Hout Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 131
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette W - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Adrie V - Jun 2024
Algehele gradering
Osem.
Cindy K - Jun 2024
Algehele gradering
Een vir die boeke!
Casper G - Jun 2024
Algehele gradering
Sonder twyfel die beste plek waar ek al gebly het. Sal beslis terugkeer.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Casper
Ons is so bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer.
Groete
Heinrich en Sanet
Laurens S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige ontspanne verblyf.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Laurens
Baie dankie vir jou kosbare tyd om vir Hout huisie 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons kan ook nie agterwee raak om jou te bedank dat jy so mooi na hout huisie omgesien het nie, jy is 'n uitsonderlike gas en is enige tyd meer as welkom om weer by ons tuis te gaan en ons sien uit om jou weer te akkommodeer.
Hout huisie (Subtilog) groete
Heinrich en Sanet
Eugene V - Jun 2024
Algehele gradering
Most relaxing family time ever. Beautiful sitting on the deck enjoying nature.
Willem J D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en goed geleë.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag, Willem
Baie dankie vir julle terugvoering en so bly dat julle dit geniet het.
Groete,
Heinrich en Sanet
Pierre D - Jun 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Pierre,
Thank you for the feedback. We really appreciate it.
Regards,
Heinrich and Sanet
Pieter V - Jun 2024
Algehele gradering
Die Hout Huisie, as verblyf, bied goeie waarde, maar Marloth is 'n ramp.
Lees meerJorina V - Aug 2024
Algehele gradering
Dit bly 'n lekker ervaring om in Marloth te kuier.
Sarita P - Sep 2023
Algehele gradering
Overall stay was great. The owner was very helpful and friendly.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Sarita
Thank you for your rating. It is always a privilege to get positive remarks from our guests.
Greetings
Heinrich and Sanet
Nhlahla S - Jun 2023
Algehele gradering
Enjoyable holiday. Peaceful environment.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Nhlahla,
Thank you for choosing us as your holiday destination in a relaxing atmosphere.
We hope to see you soon again.
Regards
Heinrich and Sanet
Karien K - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike huisie in die bos!
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Karien
Baie dankie dat ons julle keuse was vir ontspan in 'n kopskoonmaak atmosfeer.
Dit was 'n voorreg om julle te akommodeer.
Christelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Christelle
Dankie dag ons julle keuse kon wees om vir julle rus en vir die kinders 'n leersskool te kon gee waar hulle al die
diere vanaf die voorstoep kon besigtig.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Heinrich en Sanet
Graham B - Jun 2023
Algehele gradering
Sielsverrykend.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Graham
Dankie dat jy met ons saam stem dat hierdie 'n oase van rus is.
Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Lourens R - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Lourens
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.
So bly jy het dit geniet.
Groete
Heinrich en Sanet
Marlise J - Okt 2023
Algehele gradering
Nice place for a few nights.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Marlise.
Thank you for your taking the time to send us your feedback; we really appreciate it.
Regards, Heinrich and Sanet.
Robbie D - Aug 2023
Algehele gradering
Bosveld-hartklop.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Robbie
Baie dankie dat ons julle keuse was om die kinders terug te bring na Moeder Natuur.
Die nagapies is tog so lief vir fyngedrukte piesang en joghurt, hulle kom terug kort-kort vir nog 'n happie.
Groete
Heinrich en Sanet
Heidi V - Aug 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Heidi
Thank you for being a part of our bush family. We hope to see you soon again.
Regards
Heinrich and Sanet
Pieter P - Mrt 2023
Algehele gradering
The atmosphere changed due to a number of factors.
Lees meerHout Huisie se terugvoer
Good day Pieter,
Thank you for your time to write us a review and for all the feedback of your experience at Hout huisie.
1. The construction that going on right next to Hout huisie is a problem especially so close as you mention that you cannot blame us, but the construction is I believe coming to the end soon. As soon as they are finished with everything, we are planning to go to Hout huisie to observe what can be done to get some of the privacy back with all the by-laws, at this stage we thinking of putting up some sort of a temporary fence and plant some trees to have a natural screen.
2. The warthog that lives under the house is a big problem ad we have put up an fence that did not work, now we thinking to put up one of those electric fences witch they use to control cattle, this is bringing new challenges with guest and the children.
3. As for the beds it is difficult to get the right beds for each individual as you will agree with the knowledge of your own back.
4. The ants I did ask pest control to attend to it urgently as it is not only a nuisance in the house, but as it is a wooden cottage it may also damage the structure.
Thank you again for all your feedback this enable us to see/hear of problems before it is to late
Regards
Heinrich and Sanet
Johannes Hermanus D - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker. Klein probleme was vinnig aangespreek.
Hout Huisie se terugvoer
Goeiedag J H.
Baie dankie vir julle tyd om vir ons die resensie te skryf.
Baie bly om te hoor julle het lekker gebly.
Soos jy tereg se die vlakvarke is 'n probleem wat ons aan werk die eerste paar oplossings wat ons probeer het, het nie gewerk nie. Ons is nou besig met 2 nuwe oplossings of om die opening tussen die vloer en die grond toe te bou wat veroorsaak dat daar nie ventilasie onder die gebou gaan wees nie wat belangrik is vir die hout. Ons tweede opsie is op 'n elektriese draad wat hulle vir vee begeer gebruik daar te span wat weer 'n probleem gaan wees met die gaste se kinders, maar verseker werk ons aan die probleem.
Hout huisie groete
Heinrich en Sanet
Charlene B - Des 2022
Algehele gradering
Mooi natuur en rustig.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Charlene
Dit is vir ons so lekker om te hoor as die gaste die natuur en hulle verblyf geniet het, sien julle gou weer en julle is meer as welkom.
Groete
Heinrich en Sanet
Ada V - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing, what a beautiful place.
Nokuthula M - Nov 2022
Algehele gradering
It was perfect.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Nokuthula, thank you for your time to write us a review. We really appreciate it and we so glad that you have enjoy your stay at Hout huisie.
Regards,
Heinrich and Sanet
Isaac R - Okt 2022
Algehele gradering
Scenery is out of this world, it was amazing to see wildlife up closer.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Isaac, thank you for your time to write this review. We appreciate it. Hope to see you back soon.
Regards,
Heinrich and Sanet
Wanda J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier- en braai-area.
Tina V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike boswegbreek! Gerieflik, stil en mooi diere gesien.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Tina
baie dankie vir julle tyd om vir ons n resensie te skryf.
ons is so bly julle het dit geniet en ons kan nie wag om weer van julle te hoor nie
Groete
Heinrich en Sanet
Pieter P - Feb 2022
Algehele gradering
Very private.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Pieter
Thank you for your time to write us a review we really appreciate it.
I must be honest that I have not attend to the water runoff jet, I hade to be there myself to attend to that problem, but it will be done soon
we are glade that you have enjoy the rest of your stay, and hope to see you soon
Regards
Heinrich and Sanet
Elize F - Feb 2022
Algehele gradering
Love it.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Elize
baie dankie vir julle resensie ons waardeer dit opreg.
ons is so bly julle het dit geniet en ons kannie wag om julle weer te akkommodeur nie
Groete
Heinrich en Sanet
Riaan S - Des 2022
Algehele gradering
Awesome plek en baie rustig.
Harriett S - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful, homely little wooden house.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Harriett, thank you for the review. We really appreciate it and we are so glad that you have enjoy your stay.
Regards,
Heinrich and Sanet
Nadia C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig. Verskeie diere-besoekers elke dag. Supermarkte en winkels is baie gerieflik. Ek beveel 'n besoek aan die Hout Huisie aan enige tyd van die jaar. Die rustigheid is die moeiete werd.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Nadia
Baie dankie vir julle tyd om vir ons 'n resensie te skryf ons waardeer dit opreg.
Ons is verskriklik bly julle het dit by Hout huisie geniet.
Dan wil ek net weer vir julle ook dankie se soos die verslag van die skoonmakers af gekom het oor hoe netjies en skoon julle Hout huisie agter gelaat het, dit is sulke optredes wat dit vir ons moontlik maak om ons tariewe so laag as moontlik te hou.
Julle is altyd welkom by Hout huisie en sien uit na julle volgende besoek.
Hout huisie groete
Heinrich en Sanet
Michelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Relax and enjoy nature.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Michelle
Thank you for your time to send us a review we really appreciate it.
We are so glade that you have enjoy your stay at Hout huisie and yes a longer stay do wonders, may be next time if you got the time to stay a little longer.
Regards,
Heinrich and Sanet
Karien H - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige vakansie saam met familie.
Hout Huisie se terugvoer
Goeiedag Karien en Kobus
Baie dankie vir julle kosbare tyd om vir ons 'n resensie te skryf ons waardeer dit op reg.
Ons is baie bly julle het dit geniet by Hlein huisie.
Julle was fantastiese gaste en is regtig enige tyd welkom, ons sal julle met ope arms ontvang.
Hout huisie groete
Heinrich
Lisa V - Aug 2021
Algehele gradering
Rus, stilte en vrede.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Lisa,
Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf ons stel dit hoog op prys.
Jou resensie se presies wat ons probeer doen vir geliefdes weer 'n kaans te gee om kwaliteit saam met mekaar te spandeer.
Baie dankie dat julle sulke aangename gaste was en julle is enigetyd weer welkom
Groete,
Heinrich
Marissa K - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan in die bos.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Marissa
Dankie vir julle kompliment, net soo aangenaam gewees om julle te kon ontmoet al was dit nou onder die omstandighede met julle pap wiel, en dit was vir my 'n plesier om julle van hulp te kon gewees het.
julle was aangename gaste en het Hout huisie in so 'n mooi en skoon toestand gelaat baie dankie daarvoor, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete
Heinrich
Heleen K - Feb 2021
Algehele gradering
Natuur, vryheid en vrede
Hout Huisie se terugvoer
Baie dankie vir julle trug voer. ons is so bly julle het dit geniet is altyd vir ons n riem onder die hart om te hoor dat die gaste ook die bos geniet soos ons. Ek moet darm ook se julle was fantastiese gaste en julle is altyd meer as welkom ons sien uit na julle volgende kuier by Hout Huisie
Stefan S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Hout Huisie se terugvoer
Goeiedag Stefan
Baie dankie vir jou tyd wat jy afgestaan het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is so bly julle het julle wegbreek geniet by Hout huisie.
Baie dankie dat julle ook so mooi na Hout huisie omgesien het dit was regtig 'n voorreg om julle te kon akkommodeer en is julle regtig weer enige tyd welkom om te kom kuier.
Groete
Heinrich
Miriam L - Jan 2021
Algehele gradering
We stayed at the Hout Huisie for 16 days. Very enjoyable. Love the ravine habitat and the atmosphere of die huisie. Owner is friendly and everything is clean and neat, decor beautiful.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Miriam,
Thank you for the 5-star review, we really appreciate it.
We are so glad that you have enjoyed your stay at Hout huisie, just a pity that we could not accommodate you when you decided to stay longer, but hope that you have enjoy Marloth park where you have stayed with your daughter. We also want to thank you for looking after Hout huisie, after you left the house was nice and clean you really looked after Hout huisie as if were your own place.
You are really 5-star guests as well and we look forward to accommodate you again.
See you soon
Regards
Heinrich
Adriaan C - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige huis met genoeg geriewe.
Lees meerHout Huisie se terugvoer
Goeie dag Adriaan
Ons het die kwessie van die die stoof reeds opgeneem met die mense wat die huisie diens en hopelik sal dit nie weer gebeur nie.
Ons is net bly dat julle gelukkig was met die res van die Hout Huisie.
Ook wil ek dan net dankie sê dat julle ook wonderlike gaste was en is meer as welkom om weer 'n besoek af te kom lê alhoewel julle baie vêr is.
Groete, Heinrich.
Masego K - Nov 2021
Algehele gradering
It is a humble home, we went as family, hubby, our two teenagers and our 2 month old. Very beautiful, quiet place.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Masego,
Thank you so much for your time to write a review for Hout Huisie.
As you said yourself, it is a humble house (cottage) specially for the family to get together and bond again as a family. Please tell your daughter I am really sorry about the Wi-Fi and I am sure she enjoyed the fun with the family more, and that is what we try to achieve at Hout huisie, no electronics only a good family gathering.
Masego, I must mention it and thank you for looking after Hout huisie, the cleanliness you left it behind is really appreciated. The cleaning compony especially phoned me to inform me how nice and clean your family have left Hout huisie behind. Thank you so much.
You were such good guests and you are more than welcome at Hout huisie.
Regards,
Heinrich
Stephen A - Jan 2021
Algehele gradering
A week in nature.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Stephen,
Thank you for your time to give us feedback on your stay at Marloth park, and your stay at Hout huisie.
Also thank you for being wonderful guest that looked after Hout huisie.
Regards,
Heinrich
Fanna J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie geniet, alles wat jy nodig het is daar, vrouens verkies soms 'n bad.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Frederik
Baie dankie vir julle kosbare tyd wat julle geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit regtig opreg.
So bly julle het dit geniet veral in die tyd van COVID het 'n mens regtig kos vir die siel nodig en dit is presies wat ons probeer bied vir die gaste by Klein huisie, alles so basies as kan maar tog prakties en bruikbaar met die klem op geniet die natuur.
Ek wil dan ook van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir die goeie gaste wat julle was en is julle meer as welkom by Hout huisie
Groete
Heinrich
Dudu S - Mei 2021
Algehele gradering
Nice place.
Michelle K - Des 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, netjies, skoon en het baie wild gesien.
Hout Huisie se terugvoer
Goeie dag Michelle
Baie dankie vir julle trugvoer ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het dit geniet.
Julle self was wonderlike gaste en het dit vir ons ook maklik gemaak om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd weer welkom dit sal vir ons net 'n voorreg wees om julle weer te huisves
Hout huisie groete
Heinrich
Aletta D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig op stoep gekuier.
Hout Huisie se terugvoer
Aletta, baie dankie vir julle tydwat julle gebruik om trugvoering vir ons te gee ons waardeur dit opreg en is so bly dat julle lekker onspan het en die natuur ingeneem het
Hout huisie groete,
Heinrich
Ed M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker kuier gehad.
Hout Huisie se terugvoer
Baie dankie, Eddie, vir julle trugvoering ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het dit geniet.
Groete,
Heinrich
Corlett S - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Wonderlik in die natuur.
Hout Huisie se terugvoer
Baie dankie vir julle trugvoering Dirk.
Ons is so bly julle kon 'n stukkie van hierdie paradys deel en ons hoop om gou weer van julle te hoor en sien uit na julle volgende besoek
Hout huisie groete
Heinrich
Chantal C - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing & spectacular animal visits.
Hout Huisie se terugvoer
Good day Chantal,
Thank you for your time to give a review and feedback on your stay.
I again apologize for the Builders noises at my neighbors, as I have explained there is nothing that we could do, and even we were not notified about the building.
We will look at a bigger fridge like the one that is in is a 157L fridge freezer.
We are also busy looking at other ways to keep the Hout huisie cooler as to install fans that just circulate the hot air.
Thank you again for your time and evert to give feedback and advice we really appreciate it, and can just make us better hosts.
Regards
Heinrich
Stef-marié S - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, dis privaat en rustig.
Hout Huisie se terugvoer
Baie dankie vir julle truvoering Stef-marie dit word regtig baie waardeur.
groete
Heinrich
Jeanette I - Nov 2020
Algehele gradering
Marloth Park is a wonderful holiday town. And it is fantastic it that it is just a 30 minute drive from Kruger.
Lees meerHout Huisie se terugvoer
Good day Jeanette,
I just want to thank you for your time to give us your experience and feedback of Hout Huisie.
As I’m busy with a house manual where I will explain the story behind the toilet and stop sign, it all had a specific story to the house.
As we are still developing the house, the fish pond is not completed yet and still needs some work, at this moment it self-feeding with fresh water, as the water level lower, but we still need a filter system.
Other than above I am very glad that you have enjoyed your stay at Hout Huisie and hope to see you again.
Regards,
Heinrich
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuduweg 151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang