Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Huisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Antoinette W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Ons het net 'n probleem gehad met warm water. 'n Koue stort is glad nie lekker nie. Verder kan ons nie kla nie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Osem. Dit was osem. Ons kon die bokke en vlakvarkkos gee, en dit was so lekker om in die oggend op te staan en die natuur te hoor. Daar was zebras en ons kon deur die park ry en na die wild kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Een vir die boeke! Baie lekker gebly. Eenheid was netjies en goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sonder twyfel die beste plek waar ek al gebly het. Sal beslis terugkeer. Uiters genotvol gebly. Die netheid was in 'n ander liga, huisie is veilig en uitstekend geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Goeie dag Casper Ons is so bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer. Groete Heinrich en Sanet

Laurens S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige ontspanne verblyf. Dit was voorwaar 'n baie aangename en rustige verblyf. Baie diere het om die huis beweeg. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Hout Huisie
Goeie dag Laurens Baie dankie vir jou kosbare tyd om vir Hout huisie 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons kan ook nie agterwee raak om jou te bedank dat jy so mooi na hout huisie omgesien het nie, jy is 'n uitsonderlike gas en is enige tyd meer as welkom om weer by ons tuis te gaan en ons sien uit om jou weer te akkommodeer. Hout huisie (Subtilog) groete Heinrich en Sanet

Eugene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Most relaxing family time ever. Beautiful sitting on the deck enjoying nature. We had a stunning week. It is basic accommodation but more than comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Baie mooi, rustig en goed geleë. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Hout Huisie
Goeie dag, Willem Baie dankie vir julle terugvoering en so bly dat julle dit geniet het. Groete, Heinrich en Sanet

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Pleasant. It was pleasant, although there wasn't much to do outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Heinrich
Hout Huisie
Good day Pierre, Thank you for the feedback. We really appreciate it. Regards, Heinrich and Sanet

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Die Hout Huisie, as verblyf, bied goeie waarde, maar Marloth is 'n ramp. Die Hout Huisie was baie skoon en netjies met ons aankoms daar. Die eienaar het ook vinnig en vriendelik gereageer op 'n enkele probleem wat ons gehad het. Verblyf in die Hout Huisie bied goeie waarde vir geld. Maar Marlothpark is egter 'n groot teleurstelling. (Sien asb. onlangse kommer en kommentaar in die media en sosiale media oor die toestand van die weiding en kos vir die wildlewe in die park.) Die grondpaaie in die park word baie swak onderhou, veral die roete langs die Krokodilrivier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Jorina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2024

Dit bly 'n lekker ervaring om in Marloth te kuier. Marlothpark bly 'n heerlike rusplek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4fb11386061e3e79d77ae326c6548a0576ca2018580c7ed5b1578a6993f2cd7234b084ea854a7f732ecd87d13f2cd7e36fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 151 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.392372060145 31.762375402101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang