Houtboschbaai No 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Aletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Toy E - Mrt 2024
Algehele gradering
Loved it.
Francois M - Feb 2024
Algehele gradering
Suitable location for a private getaway, nice views, everything you need!
Marcelo C - Nov 2023
Algehele gradering
Will definitely come back to Houtboschbaai No1 again.
Jeanne S - Jan 2024
Algehele gradering
The views were stunning.
Joey O - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Sal môre weer gaan.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Hallo Christa
Dit was lekker om julle te kon ontvang by Houtboschbaai no 1. Kom kuier weer.
Alles wat mooi is.
Groete
Lindie D - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie!
Alet B - Jun 2023
Algehele gradering
In one word: lovely.
Philip M - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location.
Gert B - Aug 2022
Algehele gradering
Best location, with endless views.
Jean V - Feb 2022
Algehele gradering
Very relaxed stay.
Freddie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ligging, stil, toegerus, skoon en gerieflik.
Maureen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik in die natuur.
Llewellyn P - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging, lekker ingerig.
Marion T - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Leon-louw M - Feb 2021
Algehele gradering
Great ligging.
Marisca S - Okt 2021
Algehele gradering
What a majestic place. Location superb, accommodation comfortable and neat. Access to a washing machine and tumble dryer definitely a plus for a family with kids.
Lientjie P - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect location with the beach on your doorstep.
Emile B - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerMariette J - Feb 2020
Algehele gradering
Dis was die lekkerste vakansiebestemming ooit. Als wat jy nodig het tot jou beskikking, mooiste uitsig en daar vind jy sielerus. Ons gaan vir seker weer!
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Pieter en gesin
Dit was so lekker om julle te kon ontvang! Ons is baie bly dat dit vir julle lekker was en veral dat julle die 'sielerus' kon ervaar.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Alles wat mooi is julle toegewens.
Groete
Aletta
Anton J - Feb 2020
Algehele gradering
Beste plek vir ontspan.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Anton en gesin
Baie dankie vir julle kuier by ons. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Kom kuier weer!
Mooi bly
Groete
Aletta
Petro V - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik met 'n mooi uitsig.
Shaun N - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie langs die see.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Dit was so lekker om julle te kon ontvang, Shaun. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Dankie vir julle terugvoer en mooiste wense vir die laaste stukkie van 2019.
Groete
Aletta
Ann A - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek waar mens behoorlik kan rus.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Gregory en Ann
Dit was lekker om julle te kon ontvang! Dankie vir julle terugvoer.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Mooi wense
Groete
Aletta
Jurgens F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie geniet, wonderlike plek met die mooiste uitsig.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Jurgens,
Dit was heerlik om julle te kon ontvang by Houtboschbaai no 1.
Baie mooi wense vir julle!
Groete,
Aletta
Anscha Z - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Anscha,
Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang.
Mooi wense vir julle.
Groete,
Aletta
Jaco D - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig.
Merle C - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing and peaceful.
Willie V - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing view!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig!
Die eenheid is volledig ingerig en so tuis soos by jou eie huis. Het 'n wonderlike tyd gehad en kan nie wag om weer te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Dear Willie and family,
It was lovely to receive you as our guests at Houtboschbaai no 1. Thank you for the feedback.
Regards,
Aletta
Annelie D - Des 2019
Algehele gradering
Gerief met 'n ongelooflike uitsig.
Esmarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit bly een van ons gunsteling vakansieplekke!
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Esmarie,
Dit was vir ons so lekker om julle weer te kon ontvang en is baie bly julle het julle tyd geniet. Dankie vir die terugvoer.
Mooiste wense vir julle!
Aletta
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Marili V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig met die mooiste uitsig.
Wian H - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik en heerlik.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Wian,
Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontvang.
Alles wat mooi is!
Groete,
Aletta
Vicki W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gemaklike strand huisie.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Vicky Glover
Dit was heerlik om julle te kon ontvang, dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus.
Mooi jaar vir julle.
Aletta
Manie L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Leon E - Jul 2018
Algehele gradering
'n Pragtige en besondere eenheid, so smaaklik toegerus met 'n asemrowende uitsig oor die strand en see!
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Leon
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle besonderse tye by Houtboschbaai no 1 beleef het.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Aletta
Anton J - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging met asemrowende uitsig en baie netjies.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Anton
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Mooi wense vir die jaar.
Aletta
Petra B - Feb 2018
Algehele gradering
Perfect house, perfect view, perfect to make for a quiet and relaxed holiday.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Dear Petra Bruggiseur,
Thank you for your review. It has been a privilege to receive you as our guests at Houtboschbaai no 1.
Best wishes
Aletta
Anita V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende see-uitsig.
Lianka L - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Lianka,
Dankie vir jul terugvoer en kuiertjie by Houtboschbaai. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Mooi wense vir die res van 2017. Ons bid vir reën saam julle.
Aletta
Gert S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Houtboschbaai No 1 se terugvoer
Beste Gert Steenkamp
Ons is bly julle het lekker gekuier by Houtboschbaai no 1. Baie dankie vir jul terugvoer.
Ons heel mooiste wense vir jul gesin vir 2017.
Vriendelike groete
Aletta
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rameronrylaan, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang