Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtgerus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 207, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Houtgerus is 'n kusgesinsvakansiehuis in Franskraal wat spog met pragtige see-uitsigte van die voorstoep af. Hierdie bekoorlike huis bied 'n warm atmosfeer vir gaste wat op soek is na gehalteverblyf.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en al drie slaapkamers deel die badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. asook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n knetterende kaggel, wat 'n uitnodigende atmosfeer skep.

Die omheinde stoep het 'n sitkamerstel, 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe. Albei ruimtes laat gaste toe om die wonderlike see-uitsigte vanaf die vensters en groot patio te geniet, wat dit die perfekte see-toevlugsoord maak. Straatparkeerplek is beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat daar 'n steil paadjie en 'n paar trappe is om na Houtgerus te kom. Dit is nie rolstoelvriendelik nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Houtgerus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 207, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Houtgerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 207, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747bfef80ea3f3ceeeedc868314f131c7b04dc840334f37267580b39f357dace89017217e643863483984fca89a4b532b908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 207 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.6096511 19.3902411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang