Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtgerus

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonja B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustige atmosfeer. Baie lekker kuier plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoniel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The area is safe and just opposite the beach. Very comfy stay. It was amazing and very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Netjies, gerieflik, lieflike kuierkamer, stil en pragtige uitsig! Huis was baie netjies, gerieflik en ontspanne atmosfeer gehad. Mooiste sonopkoms in oggend vanaf boonste dek. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Meer as genoeg badkamers wat dit gerieflik maak met 'n groot familie / groep mense. Lieflike kuierkamer op boonste vloer. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Wonderful stay. We had a wonderful stay and would recommend the accommodation to anyone, large, spacious and well set out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Relaxing, recharging and we'll definitely be back. Was an amazing venue, didn't want to leave. Loved the early morning coffee on the deck overlooking the sea. Sitting on the deck at night listening to the waves crash. Walking across the road to the beach. All in all, a wonderful spot to relax, recharge and not one of the teens was on their phone, too busy playing table tennis, walking on the beach or just chilling .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maronell V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Lekker leef huis met ongelooflik baie spasie. Alles en nog meer wat jy nodig het. Fantastiese ligging. Ruim huis. Mooiste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlike vakansiehuis. Ruim huis by die strand en naby winkels. Rustige atmosfeer. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Ideaal vir gesin met tieners of groep vriende. Sal verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coral W
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2016

Ruim familiewoning naby die see! Ons het baie lekker gebly by Houtgerus! 'n Ruim familiewoning lekker naby die see. Lieflike TV-kamer bo met see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kosike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
    8 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Uys Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0af4aeaad74c16c7478a147c599fa9b9d39a7cabefb422fdf8951b044a19abcf7cf8c08601f46c82acaa43bbd459395e46ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 11) 8 5 1 5 36 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044763004642 24.926242947221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang