Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtkapper Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik! Sal Houtkapper Gastekamers aanbeveel. Ons het heerlik gebly! Als wat jy nodig het, is daar! Martin is baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en heerlike skoon en stil omgewing. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Regtig aan te beveel as oornag plek. Heerlik gebly. Lekker naby Montecasino. Gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Puik gastehuis. Ideale oorslaapplek nadat ons 'n vertoning by Montecasino bygewoon het. Uitstekende geriewe, gasvryheid en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en veilig. Ons sal beslis weer by Houtkapper Gastekamers oorslaap. Dit was baie netjies en veilig en ook baie naby aan Montecasino waar ons 'n laataand vertoning bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lieflike verblyf. Goeie diens met vooraf boodskappie met bevestiging en pad aanwysings. Pragtige, netjiese kamer en baie gemaklike beddens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Braaigeriewe & swembad 'n pluspunt! Rustige, veilige area en gasvrye ontvangs. Gemaklike beddens, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrika D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2021

Baie netjiese kamers. Stil en veilige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Skoon, veilig en huislik. Die gastekamers is op 'n groot erf agter 'n veiligheidshek in 'n afgesperde area, dus baie min verkeer en lawaai. Alles is netjies en keurig. Die kombuisafdeling het 'n klein mikrogolf, yskas en ketel. Ronel het beide melk en beskuit voorsien. Die televisiestel is groot en verskaf volledige DStv. Beddens gemaklik, genoeg pakplek vir klere en goeie stort. Ideaal vir 'n paar dae se oorbly sonder moeite en probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was 'n heerlike verblyf. Ons baie lekker gebly. Alles was soos ons daarvan hou. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPYZld7evvkP1oYFwOkA6eZowqPthr2Z01itnXoJUPn6CWP708O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 16 Houtkapper Road Magaliessig 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03393 28.01947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang