Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Howard's End Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Devon-weg 9, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Howard's End Manor is 'n pragtige, grasdak Kaaps-Hollandse stylhuis geleë in 'n rustige omgewing wat uitkyk oor 'n park in die hartjie van die sentraal geleë voorstad Pinelands. Die gastehuis is gerieflik tussen Kaapstad Internasionale Lughawe en Kaapstad se middestad geleë.

Vars blomme, ligstoele langs die swembad, vere-duvets en premium-koffie komplimenteer die vriendelike gesinstyldiens en kwaliteitgeriewe van hierdie gastehuis. Verblyf word gebied in 6 en suite-kamers wat elk ingerig is met 'n waaier, 'n verwarmer, 'n muurkluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n fles met gefiltreerde water, en 'n verversingsskinkbord met tee, koffie, beskuitjies , melk en suiker. 'n lessenaar is ook beskikbaar.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die hoofeetkamer bedien, en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis bied ontvangskamers en sitkamers vir privaat vergaderings, parkeerplek van die straat af, lughawependel- en vervoerdienste, 'n swembad in 'n beskermde en ruim tuin, en patiotafels en -stoele vir gaste om die tuin en rustige ontspanne atmosfeer te geniet. Die ligging is ideaal vir diegene wat die stad Kaapstad en alles wat dit bied wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Glen Devon-weg 9, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Howard's End Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Devon-weg 9, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZGM2NGMzLWI5NzQtNGQzZi1iMmE2LTRmNjEyNjkyZjllZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 9 Glen Devon Road Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.929564849012 18.516693649074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang