Howard's End Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Devon-weg 9, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Howard's End Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse grasdakhuis in 'n rustige omgewing en kyk uit oor 'n park wat in die hartjie van die sentrale voorstad, Pinelands geleë is. Die gastehuis is tussen Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad.
Die vars blomme, sonstoele by die swembad, veer-duvets en heerlike koffie komplimenteer die vriendelike, huislike diens en gehaltegeriewe van die gastehuis. Die verblyf bied 6 en suite-kamers en beskik oor die volgende geriewe: verwarmer, haardroër, 'n strykyster en strykplank, 'n muurkluis, TV met sekere DStv-kanale, WiFi, USB-proppe, 'n fles met gefiltreerde water, 'n verversingskinkbord met tee, koffie, koekies, melk en suiker. Daar is ook 'n lessenaar.
'n Volledige Engelse ontbyt word in die hoofeetkamer bedien en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Die gastehuis bied parkeerplek van die straat af, lughawe-pendeldienste en vervoerdienste op versoek, 'n swembad met beveiliging in 'n ruim tuin en stoepmeubels waar gaste kan ontspan en die rustige atmosfeer geniet. Die instansie is ideaal vir diegene wat Kaapstad en al sy besienswaardighede wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Glen Devon-weg 9, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Howard's End Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Devon-weg 9, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: