Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Howard's View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Die eerste 3 sakke hout word vir die houtvuurwarmbad voorsien. Ekstra hout is op die perseel te koop.

Die swembad mag slegs op versoek gebruik word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Stadensrivier-Oos, Uitenhage, Port Elizabeth, 6017, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc163808a89f5619061138b3334f84e0bed3221c6b9f5fa5acbbf1a0d79bb1e043bb2ac6f1fd05ccb9b9eb30c909ff82670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Van Stadens River East Uitenhage 6017 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.894802099626 25.206673188711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang