Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoylake Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoylake-laan 6, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hoylake Inn lê op die kruin van die luukse Bunkers Hill. Die ontsagwekkende uitsig oor Oos-Londen se strandfront en gholfbane sal verseker selfs die mees ervare reisiger beïndruk.

Die gastehuis se kamers is uiters gerieflik en goed toegerus met en suite-badkamer, TV met DSTV, yskas, mikrogolfoond, ketel met tee- en koffieskinkbord ens. Groter kamers het kombuisies met opwaseenhede, eetgerei en breekware vir selfsorgdoeleindes. Die kothuis bestaan uit 2 tussenliggende slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die groter slaapkamer het 'n toegeruste kombuisie om te deel. Ons ateljeeslaapkamers is ekstra groot met etenstafel, sitarea en 'n privaat balkon wat na die see kyk, van elke slaapkamer af. Gaste het afsonderlike en eksklusiewe gebruik van alle geriewe soos die ontbytkamer, kroeg, buite-gastebraai en patio. Ideaal vir die langtermynverblyf.

Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien met afstandtoegang. Ons het ook kringtelevisiekameras regdeur die gastehuis vir persoonlike en voertuigsekuriteit. Sentraal geleë naby CBD, Berea en Vincent sakesentrums, EL Gholfbaan en Nahoon, Oos- en Orient-strande.

Opsionele Engelse of "gesondheid" ontbyt opsies word elke oggend bedien vanuit die ontbytkamer met sy onoortreflike uitsig. Aandete kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoylake-laan 6, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hoylake Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoylake-laan 6, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ZTQ4ZGEwLThiOTYtNGQ2My05Y2RjLTliM2E4M2IyYTJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 Hoylake Avenue Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.998554701181 27.928273379803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang