HPTwelve Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Potgieter-straat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 030 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
HPTwelve bied gemaklike selfsorg- of B&B-verblyf naby Mbombela (Nelspruit) se middestad en is net 3 minute se stap vanaf die Busamed Hospitaal. Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar wat met lugversorging ingerig is, asook plafonwaaiers om die Laeveld-hitte te demp.
Die eerste 2 kamers het of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en die derde kamer is 'n deluxe dubbelkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenhede het en suite-badkamers met gratis produkte, linne en handdoeke. Elke kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word privaat in die kamers bedien. Daar is ander geriewe soos gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Elke eenheid het 'n aangewese parkeerplek en 'n privaat ingang.
Wegneemetes kan bestel word via die lys wat voorsien word. I'Langa-winkelsentrum en die Riverside Malls is ongeveer 5 minute weg en daar is restaurante binne 'n 2 km-radius. Die Krugerwildtuin is ongeveer 'n uur se ry hiervandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Schizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hendrik Potgieter-straat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink HPTwelve Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Potgieter-straat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang